“Die wat my ken, weet hoe mal ek oor speserye is. Ek praat nie van paprika, komyn en borrie nie. Ja, daaroor ook, maar ek praat van die ander soort – die soort wat jou ʼn metaforiese drukkie gee,” skryf Armand Aucamp in sy resepteboek, Armand kook kaal 2.
↧