$ 0 0 Min dinge kry ’n graadeentjie so goed deur sy eerste paar dae van skool as die opwinding oor wat in sy kosblikkie is. Daarom is dit belangrik om vooraf te beplan, veral vir die eerste paar dae van die jaar.