Daar is altyd daardie een eetplek waarheen jy keer op keer teruggaan omdat jy wéét die diens is goed, die kos is heerlik en die atmosfeer laat jou voel of jy by vriende gaan kuier. Dit is presies dié tipe restaurante waarna gesoek word.
↧