Resep: Aartappelskille met suurroom-en-grasui-doopsous
Almal is mos maar lief vir aartappel, maar dié resep neem aartappel na die volgende vlak: heerlike warm, bros aartappels met ʼn hemelse sousie.
View ArticleResep-video: Krimpvarkies
Dié lekkerny is so net-net nie ʼn ystervarkie nie. Dié krimpvarkies is heelwat makliker, maar net so lekker soos hul ystervarkie-ouboet.
View ArticleResep: Stokbrood met dukkah-kruiebotter
Onthou jy nog hoe jy as kind stokbrood oor die vuur gebraai het? Jy is nog nie te oud daarvoor nie, probeer dié resep!
View ArticleResep: Geroosterde perskes
ʼn Perske is reeds ʼn lekker ding. Rooster ʼn perske egter volgens dié resep en dit word ʼn meesterstuk!
View ArticleResep-video: Die oorspronklike braaibroodjie
Daar is al baie gesê oor of ʼn braaibroodjie blatjang, appelkooskonfyt, braaisout of biltong moet op kry. Moet die botter aan die binne- of buitekant van die brood gesmeer word? Kyk hier hoe om ʼn régte...
View ArticleHap saam met Lochner: Oestersampioene met ’n sousie
Dié sousie is baie lekkerder wanneer jy dit self maak as wanneer jy dit in die winkel koop!
View ArticleResep: Vegetariese frikkadelle met suurroomsous
Selfs vleisliefhebbers sal van dié frikkadelle hou!
View ArticleResep: Baklava-en-bessietertjies
Het jy al ooit self probeer baklava maak? Probeer dié lekker resep!
View ArticleResep-video: Bielie van ’n mieliebroodjie
Dié broodjie het slegs drie bestanddele, maar ons het dit ʼn bietjie met biltong opgekikker.
View ArticleResep: Avokado-en-maaskaashappies
Hierdie is die perfekte voorgereg, peuselhappie óf bykos saam met aandete.
View ArticleKaapse restaurant onder 50 bestes in die wêreld
Dit is die enigste restaurant in Afrika wat dié lys gehaal het.
View ArticleResep: Kerriepastaslaai
ʼn Kerriepastaslaai is darem net die ideale bykos saam met braaivleis. Beproef die naweek dié een.
View ArticleHap saam met Lochner: Spaanse spek met ham
Hierdie week maak Lochner iets interessants wat jy nog nie gesien het nie! As jy van spanspek hou, is dit dalk jou volgende gunstelinggereg.
View ArticleResep-video: Sjokolade-lawakoek
Dié resep is smelt-in-die-mond lekker en sal enige sjokoladeliefhebber se hart vinniger laat klop!
View ArticleResep: Gekaramelliseerde uie-focaccia
Gaan jy die naweek braai? Hier is die perfekte bygereg!
View ArticleResep: Sampioen-lekkerte
Dit is ʼn maklike manier om kinders te oortuig om groente te eet!
View Article