Resep: Banting-‘pasta’
Jy kry steeds die genoegdoening van ʼn bak stomende “noedels” of “spaghetti” sonder dat jou gewete jou pla!
View ArticleSóveel kilojoules in jou gunsteling-sjokolade
Kyk hier watter sjokolade die minste kilojoules bevat!
View ArticleRooibosnavorsing kry hupstoot van R4,5 miljoen
Wetenskaplikes sal ook rooibos se impak op dermflora ondersoek en bepaal tot watter mate dit die newe-effekte van antiretrovirale terapie kan verminder.
View ArticleResep-video: Boeretroos-koekies
Dié koekie smeek om in ʼn warm koppie koffie of tee gedruk te word!
View ArticleResep: Garnaalpasta met tamatie en basielkruid
Hierdie pasta is baie indrukwekkend, maar eintlik baie eenvoudig.
View ArticleSó word jy ʼn bierkenner
Jy en jou vriende dink dalk julle is bierkenners na aanleiding van die hoeveelheid bier wat julle drink, maar het jy geweet daar is ʼn behoorlike manier om ʼn nuwe bier te proe?
View ArticleResep-video: Sondebolle
ʼn Smullekker warm sjokolade-en-kaneelbol wat jou mond sal laat water!
View ArticleResep: Chai-amandelmelk met vanielje en kaneel
Maak seker jy is naby ’n gemaklike bank of jou bed, want hierdie wonderbrousel sal jou binne tien sekondes aan die slaap maak.
View ArticleResep-video: Eierbroodjie met ʼn kinkel
Hierdie broodjie kan met enige vulsels van jou keuse gemaak word.
View ArticleJan Hendrik open restaurant in SA
“Ek is ʼn plaasseun, so gebore en getoë. Ek het altyd geweet dat ek eendag na die bosveld, na die kampvure en die opelug van my geliefde Suid-Afrika sal terugkeer.”
View Article