Bekende sjef sterf op 59
Die sjef was voorheen op televisieprogramme soos MasterChef en Hell’s Kitchen te sien.
View ArticleHandwerk: Kom ons bak gemmerkoekies
Feestyd is sinoniem met vakansietyd, en dít beteken dan ook dikwels heerlike eetgoed. En wat is dan nou lekkerder as om te bak vir dié tyd van die jaar?
View ArticleResep: Geroosterde mielies
Want hierdie vakansie gaan jy beslis die een of ander tyd mielies wil braai!
View ArticleResep: Joe se filet met sampioensous
Dié resep kom uit Karlien van Jaarsveld se resepteboek, Karlien kan nie kook nie.
View ArticleResep: Knoffelslakke met bloukaas en room
Gee jou braai woema deur dié voorgereg voor te sit!
View ArticleDít is waar Carmen Niehaus se liefde vir kos begin
“My ma het ons staangemaak op ʼn stoel, en dan het ons so geknie saam met haar.”
View ArticleResep: Mieliemuffins
Dié muffins kan selfs saam strand toe geneem word as jy al met vakansie is!
View ArticleResep: Tradisionele suurlemoen-atjar
Atjar is geskik om saam met enige vleisgereg te bedien. Probeer gerus dié suurlemoen-atjar hierdie vakansie.
View ArticleResep: Geroosterde salm
Dié maklike resep sal enigeen soos ʼn professionele sjef laat lyk!
View ArticleResep: Don Pedro-aande
ʼn Don Pedro is die ideale melkskommel met skop om ʼn laataand-vakansiekuier mee af te sluit.
View ArticleHandwerk: Versier jou roomys met takbokhorinkies
Maak jou eie takbokhorings wat jy kan gebruik as ʼn unieke versiering vir nagereg in hierdie feestyd.
View ArticleVideo: Maak Suzelle se Kersfeeskoek
“Dis die lekkerste Kersfeespoeding wat jy al ooit gesien het!” reken Suzelle.
View Article