Nog vyf Nestlé-sjokolades sneuwel
Na Nestlé verlede week die produksie van Chocolate Log laat vaar het, het hulle aangekondig dat hulle nog vyf sjokoladeprodukte van die mark gaan verwyder.
View Article2 ℓ-plastiekbottels kan ook nou ingeruil word vir geld
Jy kan amper die helfte van jou geld terugkry as jy dié bottels gaan inruil.
View ArticleResep: Hoenderpastei
Die heerlikste hoenderpastei om die week ʼn bietjie makliker te maak.
View ArticleAnnelien se kombuis: Bevrore brooddeeg
Vir my as werkende mamma is dit belangrik om altyd brooddeeg in my vrieskas te hê, veral omdat dit gesonder is en die brood binne drie ure op die tafel kan wees.
View ArticleResep: Gerookte Springbokboud
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die vierde episode van reeks 2.
View ArticleResep: Korslose melktert
Maroela Media-leser Olene Fourie sê sy het hierdie resep jare gelede al begin maak en dat haar kinders mal is daaroor.
View ArticleAnnelien se kombuis: Biltong-en-kruiekoekies
“Hierdie koekies is ʼn gereelde stapel in ons huis vir piekniek, langpad reise en kosblikhappies.”
View ArticleResep: Bloukaas-buffelburger
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die vyfde episode van reeks 2.
View ArticleResep-video: Gourmet-braaibroodjie
ʼn Deftige kinkel vir ons tradisionele braaibroodjie.
View ArticleResep: Hoender-tagliatelle
Hierdie heerlike pasta sal die winterkoue ʼn bietjie laat wyk.
View ArticleAnnelien se kombuis: Gerookte paprika-pekans
Soms is sout pekanneute met ’n paar ekstra speserye by die perfekte peuselhappie in die kosblik of tydens ’n geselligheid.
View ArticleResep: Mielie-en-bierbroodjie
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die sesde episode van reeks 2.
View ArticleSA wynmaker wys haar staal met wenner rosé
“Ek is ongelooflik opgewonde oor die wyn. Dit het ’n besonderse geurprofiel – ’n kombinasie van rooibessies, spookasem en rooswater.”
View ArticleResep: Maklike eierlose piesang-en-neutmuffins
Allergies vir eier? Hierdie muffins is perfek vir ʼn kosblik of peuselhappie!
View Article