Resep: Romerige salm-en-vinkelpasta
Hierdie deftige, ryk pasta word met murgpampoentjie-noedels gemaak. Lewer 2 porsies Bestanddele 250 ml crème fraîche ½ k droë witwyn 1 knoffelhuisie, gekap ¼ suurlemoen...
View ArticleResep: Drukkoker-kaaskoek
As jou oond gebreek is, jy nie ʼn oond besit nie of die kaaskoeklus jou oorval terwyl jy kamp, kan jy hierdie een sommer in jou drukkoker maak!
View ArticleSaai help ook volstruisbedryf vere regskud
Saai het Dinsdag tydens die Gautengse bekendstelling van Die Wynboer ook sy steun aan volstruisboere toegesê.
View ArticleResep: Outydse karringmelkbeskuit
Tuisgemaakte karringmelkbeskuit soos jou ma dit destyds gemaak het.
View ArticleResep: Beesvleiskerrie
ʼn Heerlike, vullende gereg wat jou sal laat voel of jy in jou ouma se kombuis sit.
View ArticleEen van SA se beste restaurante sluit sy deure
Die restaurant se sjef is ook al as die beste vrouesjef ter wêreld aangewys.
View ArticleAnnelien se kombuis: Outydse soetkoekies
Ek het met hierdie koekies grootgeword en my ma sou net hier en daar ’n nuwe geur en tekstuur bygevoeg om die koekie iets uit ’n ander wêreld te maak.
View ArticleResep: Yskoue boeretroos
Geniet jou koppie koffie selfs in die warmste maande van die jaar.
View ArticleResep: Beet-en-balsamiese asyn- marmelade
Bottel hierdie heerlike beet en haal uit soos nodig.
View ArticleAnnelien se kombuis: Sjokoladekoek met stroop
’n Heerlike alles-in-een-koek wat gaste altyd na meer laat vra.
View ArticleHeerlike koekieresepte vir die feestyd
Vakansietyd is koekietyd; so kry jou kinders en sit die oond aan, nou gaan ons bak!
View ArticleResep: Oondgeroosterde beesfilet met bruinsous
ʼn Heerlike geurige beesfilet gepas vir ʼn koning!
View ArticleResep: Geroosterde uieslaai met kruisement-jogurt-slaaisous
Hierdie is nie jou gewone mengelslaai nie – dit het behoorlik skop!
View ArticleAnnelien se kombuis: Aartappelkoekies
Ek het altyd gekookte aartappels in die yskas, of dit nou vir aartappelkoekies of skyfies gebruik word, die GI-waarde van hierdie aartappel is aansienlik laer en sal jou dus langer versadig hou.
View Article