5 bykosse vir jou feestafel
Van koperpennie-wortelslaai tot tuisgebakte brood. Hier sal jy ʼn verskeidenheid resepte kry waarmee jy jou gaste dié feestyd kan beïndruk.
View ArticleCarel Nel een van die wynbedryf se lewende legendes
Carel Nel is verlede maand op die gesogte Veritas-toekenning se Lewende Legende Ererol ingesluit en ook die Beste SA Port-toekenning vir 2021 ontvang.
View ArticleResep: Soet vrugtepizzas
Elkeen kan sy eie pizza saamstel deur die malvalekkerroom oor die kors te smeer en met vrugte te versier.
View ArticleRooibos goed vir diabete
Met meer as 4,5 miljoen Suid-Afrikaanse volwassenes wat met diabetes leef, is dit belangriker as ooit om gesonde eetgewoontes ’n prioriteit te maak.
View ArticleResep: Banoffie-tert
ʼn Vakansie is nie ʼn vakansie sonder die allerlekkerste soetgoed nie. Hoe klink ʼn piesang-en-karamel-tert vir nagereg?
View ArticleResep: Lekkerbek melkpap met braaisous
'n Paptert is 'n ou gunsteling om te bedien saam met 'n braai. Probeer ons weergawe van dié braaitreffer.
View ArticleResep: Texas gekruide beesvleis
Bedien papierdun skyfies van die borsstuk op geroosterde ciabatta-rolletjies met koolslaai of chakalaka.
View ArticleResep-video: Kersfeespastei
Dít is ʼn heerlike resep om jou te help om van al Kersdag se oorskietvleis ontslae te raak.
View ArticleFoto’s: Gemmerhuisie-projek ʼn groot sukses
Annelien Pienaar, alombekende kosskrywer en voedselwetenskaplike, het vanjaar ʼn tradisie laat voortleef wat haar ma haar nagelaat het: ʼn gemmerhuisie-projek.
View ArticleMaroela Media se 10 gewildste resepte vir 2021
Hierdie resepte is in 2021 die meeste op Maroela Media gelees.
View ArticleResep: Amanda se Mexikaanse pastaslaai
Maroela Media-leser Hermien Beukes sê die slaai smaak vorentoe saam met braaivleis.
View ArticleResep: Wortel-, appel-en-gemmerdrankie
Hierdie drankie met wortel, appel en gemmer is verfrissend en sal boonop aan al jou gesondheidsvereistes voldoen.
View ArticleResep: Dadelblokkies
Daar sal dadels van jou dieet kom as jy hierdie resep uittoets en jou dan in die allerlekkerste dadelblokkies verlustig.
View ArticleResep: Romerige blatjang-hoendergebak
Blatjanghoender is waarskynlik ʼn gunsteling in baie Suid-Afrikaanse huise. Probeer gerus dié resep wat jy in jou ketelbraai kan gaarmaak.
View ArticleResep-video: Milo-balletjies
Hierdie Milo-balletjies is nie net verspot maklik om te maak nie, maar ook heel gepas om in te pak werk en skool toe.
View ArticleSewe kosblik-idees vir jou kroos
Is jy op soek na idees vir jou kind se kosblik? Hier is ʼn paar resepte wat jy in ʼn japtrap kan voorberei.
View ArticleNuwe span beoordelaars vir ‘MasterChef SA’
Suid-Afrika het nog altyd ʼn groot poel entoesiaste tuiskokke opgelewer, maar die Covid-19-pandemie het beslis nog opgelewer.
View ArticleResep: Hoender met muskadelsous
Sit dit voor met skulpnoedels, rys, koeskoes of gort en slaai, of gestoomde groen groente soos broccoli, Brusselse spruite of groenertjies.
View ArticleResep: Ouma se aartappelkoekies
Maroela Media-leser Charlene van der Linde vertel dat haar ouma altyd hierdie aartappelkoekies vir hulle gemaak het.
View ArticleResep: Wors-en-fetakaas-slaai
Oorweeg dié slaai met botterskorsie, boerewors en fetakaas, ʼn kombinasie waarmee jy net kan wen.
View Article