Resep-video: Vrolike witsjokoladeblokkies
Of jy op die lang pad met vakansie is en of jy sommer net ʼn heerlike koppie tee by die huis geniet, sal hierdie koekies oud en jonk weer opgewonde maak vir die volgende blokkie of twee.
View ArticleResep: ‘Net Koffie’ se beker-koffiekoek
Probeer dié resep vir ’n vinnige, lekker happie koek.
View ArticleResep: ‘Tiaan Proe’ se Sondagmaal
Gebruik hierdie resepte om ʼn heerlike bord kookkos Sondag te bedien.
View ArticleResep: Gebakte botterskorsie-en-biltongpolenta
Probeer iets nuuts met dié biltonggereg.
View ArticleResep-video: Hoender-pannekoekgebak
Kry aandete binne ʼn halfuur op die tafel met hierdie maklike en vullende resep. Jy kan die pannekoek met tortilla-wraps vervang.
View ArticleResep: ‘Jan Braai’ se Katemba-potjie
Die 12de seisoen van ‘Jan Braai vir Erfenis’ het Saterdag afgeskop. Probeer gerus hierdie heerlike Katemba-potjie wat hy in die eerste episode van dié reeks gemaak het.
View ArticleResep: Kerrie-sampioen-handpasteie
Dié heerlike pasteie is bobaas-trooskos in die winterkoue.
View ArticleResep: Pikante sitrus-hoendervlerksosaties
Kikker jou aandete met dié pikante hoendersosaties op.
View ArticleResep: Sjokoladekoek met espresso
Vier Internasionale Sjokoladedag deur ’n heerlike sjokoladekoffiekoek te bak.
View ArticleKaapse restaurante van die beste ter wêreld
Dié twee restaurante is onder die 100 beste restaurante, volgens ʼn ranglys wat onlangs bekend gestel is.
View ArticleResep-video: Mikrogolf-souskluitjies
Souskluitjies bring heimwee van winterskoolvakansies by ouma. Van blaas-blaas tot die soetigheid op die lepel koud genoeg is om nie jou mond te brand nie, maar warm genoeg om die winter van binne af...
View ArticleJou ouderdom bepaal jou wynsmaak – navorsing
Ouer wynliefhebbers verkies droër wyne en is geneig om dit oor ʼn langer tydperk op te drink as die jonger garde, wys navorsing.
View ArticleResep: ‘Jan Braai’ se chakalaka
Daar is ’n driemanskap – boerewors, krummelpap (poetoepap) en chakalaka – wat die hoeksteen van Suid-Afrika se kulturele en braai-erfenis is.
View ArticleInternasionale sukses wink nou vir Kaapse mengeldrankiemeester
Joshua Hendricks (24) het danksy sy mededingende meng- en skinkvaardighede onlangs vir homself ʼn plek in die eindronde van die Diageo World Class-kroegmankompetisie verseker.
View ArticleResep: Hoender-en-sampioen-potpasteie
Dié trefferdis sal daardie grommende maag vinnig regsien.
View ArticleResep: Heel braaivis
Dié braaivis smaak heerlik saam met gebakte aartappels en ’n groenslaai.
View ArticleResep: Romerige hoender-aspersie-en-witwyn-pasta
Verruil jou gebruiklike pastaresep vir dié een spesiaal deur Kevin Leo saamgestel.
View ArticleResep-video: Frikkadelle in ʼn tamatiesous
Jy kan dié resep met of sonder die tamatiesous maak. Drup ʼn bietjie olyfolie oor die frikkadelle in plaas van die sous voor jy dit in die oond bak. Dis heerlik saam met pasta of ʼn dik sny vars gebakte...
View Article