Alhoewel botter en margarien gesien word as twee soortgelyke produkte, is daar eintlik baie verskille tussen dié twee. Die hoofverskille is dít waaruit die produk bestaan en die tipe vet wat daarin gevind word.
↧