Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen tamatie-pasta en tamatie-puree?
Watter een smeer mens op ʼn pizza?
View ArticleResep: Geroosterde broccoli-&-blomkoolslaai met kekerertjies
Gee gerus vir broccoli en blomkool ’n splinternuwe baadjie en jou gaste gaan vir seker vir meer vra.
View ArticleBoek: Maalvleis
Maalvleis is 'n regte staatmaker – goedkoop en veelsydig. In dié boek deel Karen meer as 100 liplekker maalvleisresepte.
View ArticleHap saam met Lochner: Indonesiese sigaartjies
Dié blitsvinnige resep kan ʼn heerlike voorgereg maak waarvan jou vriende nog nooit gehoor het nie. Kyk hier hoe Lochner de Kock dit maak:
View ArticleKapenaars kan nou koesisters op hul voorstoep kry
“Vir ons is dit ʼn normale ding om op ʼn Sondag koesisters te eet. Iemand moet dit altyd by ʼn stalletjie gaan koop, en dit lei altyd tot ʼn stryery oor wie sy beurt dit dié keer is.”
View ArticleResep: Valentynsdagkolwyntjies
Dit is die dag van liefde! Wys vir jou maat hoe lief jy vir hom/haar is deur hierdie spesiale kolwyntjies met ʼn verrassing in die binnekant!
View ArticleResep-video: Ná-die-braai-‘pie’
ʼn Mengsel tussen ʼn Peppermint Crisp-tert en ʼn braai-pie wat jy nog nooit vantevore teëgekom het nie.
View ArticleKombuiswenke: Wat is die verskil tussen seesout, tafelsout en Himalaja-sout?
Een van dié soute is baie beter vir jou as die ander!
View ArticleResep: Gebakte groente
Gebakte groente is nommerpas saam met enige vleisgereg óf braaivleis. Beproef dié resep om behoorlik te onthaal!
View ArticleHap saam met Lochner: Aspersie in ʼn kombersie
Hierdie resep kan blitsvinnig voorberei word. Sit dit voor as ʼn voorgereg of bykos.
View ArticleKombuiswenke: Wat is die verskil tussen botter en margarien?
Alhoewel botter en margarien gesien word as twee soortgelyke produkte, is daar eintlik baie verskille tussen dié twee. Die hoofverskille is dít waaruit die produk bestaan en die tipe vet wat daarin...
View ArticleResep-video: Bederfkoekies
Dié koekies bevat regte sjokolade en is ʼn behoorlike bederf!
View ArticleHoender-en-rooiwynstowegereg met kluitjies
Dié resep word in ʼn prutpot gemaak – skottelgoed is minimaal en geur is volop!
View Article