Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep-video] Piesang-koppiekoek

Piesang-koppiekoek (Foto: Janie du Plessis) Raak jy ook lus vir koek, maar is nie lus om ʼn hele een te bak nie? Beproef gerus hierdie vinnige en maklike koppiekoek. Bestanddele 1 mediumgrootte oorryp...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Jy het nog nooit jou vrugte só geskil nie!

Skermgreep uit die video ʼn Swaan, ʼn perd, ʼn skaap en selfs ʼn arend – dis alles prentjies wat jy uit jou lemoen- of nartjieskil kan sny, as jy weet hóé! Yoshihiro Okada is bekend in Japan vir sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resepte] Botterboonkapok en muesli

(Foto: Verskaf) Hier is twee resepte wat dinge so ʼn bietjie makliker, vinniger en gesonder in die kombuis kan maak. Die bonekapok is ’n kitsalternatief vir aartappelkapok, en met ’n houer vol...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Appelkoos-en-hoendersosaties

Appelkoos-en-hoendersosatie (Foto: Lapa-uitgewers) Gooi dié heerlike sosaties die naweek op die kole. 4 porsies Bestanddele: 8 sosatiestokkies, vooraf in water geweek 4 hoenderborsies, in 3 cm-blokkies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Karringmelkbrood met kaas

Karringmelkbrood met kaas (Foto: verskaf) Bak die karringmelkbrood sommer in die week of as julle weer oor ʼn naweek ʼn braaivleisvuur aansteek. Maar wees gewaarsku – as dit warm uit die oond kom, is dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Vinnige aartappels

Vinnige aartappels (Foto: verskaf) Dis vakansie en jy is nie lus om ure voor die stoof te staan nie. Span die kinders in en berei hierdie aartappels saam voor terwyl manlief ʼn vleisie op die kole...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Sjokolade-en-grondboontjieklontjies

Sjokolade en grondboontjieklontjies (Foto: verskaf) As julle hierdie skoolvakansie met Jan Tuisbly se karretjie ry, is dié sjokolade-en-grondboontjieklontjies ʼn lekker resep waarmee die kleinspan kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Sjokolade-, grondboontjie-en-karameltert

Sjokolade-, grondboontjie-en-karameltert. (Foto: verskaf) Dit is Vrydag – die perfekte verskoning vir dié smullekker happie! Genoeg vir 10–12 mense Bestanddele: 250 g sjokoladekoekies van jou keuse 125...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Herman Lensing stel kosboek bekend, deel feesgunstelinge

Herman Lensing (Foto: Facebook) Verkeersopeenhopings en lang werksure is gʼn verskoning vir wegneemetes nie, het die bekende koskenner Herman Lensing Vrydag ferm laat hoor. Sy leuse is eenvoudig: “Jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Yskoffie

Yskoffie (Foto: Cafe2go) As jy nie van roomys en geklopte room hou nie is hierdie nié die drankie vir jou nie. Maar wanneer die temperatuur styg na 35 °C mag dit dalk net die tyd wees om ʼn lekker...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Pan-omelet met mielies, ertjies & kaas

Pan-omelet met mielies, ertjies & kaas (Foto: Verskaf) Eiers is bekostigbaar, veelsydig en beslis gesond. Ja, ’n paar jaar gelede was die klem daarop dat ons nie te veel eiers in een week moet eet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep-video] ‘Romany creams’

“Romany creams” (Foto: Janie du Plessis) Lewer ongeveer 50 aparte koekies Bestanddele 125 ml kookwater 40 g kakao 370 g botter of margarien 325 g suiker 250 g graanvlokkies, fyngedruk 160 g klapper 400...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Boek] Martelize kook! Jy’s genooi

Martelize Brink Martelize Brink is een van daardie “larger than life”-mense. Dit is onmoontlik om ’n etiket om haar nek te hang. Omroeper, ja. Maar ook toerleier, marathon-deelnemer,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Boek] 30

Herman Lensing Die gewilde koskenner Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!) het die belangrikste daarvan met kos te doen. Daar is byvoorbeeld 30-minute-resepte, die 30 dinge...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Hap saam met Lochner: Konsertina-aartappels

Lochner de Kock (Foto: Skermgreep uit video) Heerlike biltong-en-kaas-aartappels. Kyk hier hoe maak Lochner dit! Bestanddele: 2 aartappels, gekook olie 100 ml botter, gesmelt vars pietersielie ½ koppie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Romerige aartappelgebak

Romerige aartappelgebak (Foto: Lapa-uitgewers) Aartappels is altyd ʼn treffer. Dié gebak kan jy as bygereg óf hoofgereg voorsit! Lewer 6 porsies Bestanddele 8 aartappels, geskil Clover Farmstyle-botter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Maklikste viskoekies

Maklikste viskoekies (Foto: Verskaf) Soms is dit die eenvoudigste bestanddele wat die lekkerste ete word. My gesin is dol oor hierdie maklike viskoekies en ek maak sommer uit die staanspoor ʼn dubbele...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep-video] Speelklei

Speelklei (Foto: Maroela Media/Janie du Plessis) Onthou jy nog hoe lekker jy met klei gespeel het? Maak dit nou vir jou  kinders! Lewer 1 groot bal klei Bestanddele: 250 ml koekmeel 152 ml sout 15 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Sjokolade-en-jogurtkoekies

Sjokolade-en-jogurtkoekies (Foto: Lapa-uitgewers) Maak sommer nóú ʼn baksel van hierdie heerlike koekies vir die naweek! Lewer 48 koekies Bestanddele: Koekies 125 g (¼ blok) botter 250 ml (1 k)...

View Article

Resep-video: Grondboontjie-bomme

Hierdie “bomme” is ʼn gunsteling in die Maroela Media-kantoor. Kry die kinders om te help met dié maklike resep, daarna kan oud óf jonk daaraan smul.

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live