Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Bak-sommer-baie-koekies

(Foto: Lapa-uitgewers) Almal sal van dié koekies hou. Maak ongeveer 60 koekies Bestanddele: 625 ml (2½ k) koekmeel knypie sout 100 g (1 pakkie) pekanneute, grofgekap 125 g (½ pakkie) dadels, fyngekap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat jy moet weet oor olyfolie

Die groen plakker dui aan dat die olyfolie aan standaarde voldoen (Foto: SA Olive) Olyfolie is ʼn produk wat in byna enige gereg gebruik kan word. Dit maak ʼn lekker slaaisous, jy kan ʼn marinade daarvan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Ouma Ida se gemmerkoekies

Foto: Verskaf “Dis my pa se ma, ouma Ida van Wyk, se resep wat sy altyd gemaak het vir high days and holidays. Sy is ongelukkig al oorlede. My ma het die resep by ouma Ida gekry, en ons drie dogters...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ʼn Piekniekmandjie se moet-hê-item: Springmielies

ʼn Piekniek is altyd ʼn goeie idee, of dit ʼn romantiese ete op die sitkamervloer, ʼn Sondagmiddag in die parkie saam met die kinders, óf ʼn aand van flieks by Maroela Media se buitebioskoop is, dit is iets...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Aartappelslaai

Aartappelslaai (Foto: Lapa-uitgewers) Heerlike aartappelslaai om saam met die naweek se braaivleis te geniet! Maak 6 porsies Bestanddele: 6 groot aartappels 1 ui, baie fyn gekap 4 agurkies, baie fyn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Koeskoesslaai met kaas en vrugte

(Foto: Lapa-uitgewers) Perfek vir die warm weer! Lewer 4 tot 6 porsies Bestanddele 375 ml (1½ k) appelsap knippie fyn kaneel 250 ml (1 k) koeskoes 60 ml (4 e) avokado-olie 100 g (1 pakkie) pekanneute,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Koringslaai met mielies en lensies

Foto: Verskaf Hierdie koringslaai-resep het ek al verskeie kere vir mense aangestuur. Elke keer wanneer iemand dit proe, wil hulle graag die resep hê. Dis heerlik as interessante styselgereg vir ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Broekie

Broekie (Foto: Janie du Plessis) Hoe kan mens dan verkeerd gaan met bruintjies, Oreo’s én koekies? Probeer hierdie Broekie-resep om jou gaste behoorlik te laat smul! Koekies Bestanddele 170 g...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Dadelbrood

Dadelbrood (Foto: Marilyn kuier en kook, Lapa-uitgewers) Eet hierdie broodjie warm uit die oond saam met kaas of konfyt. Selfs die kleinspan sal daaraan smul! Bestanddele: 5 ml koeksoda 200g ontpitte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou van Limpopo is SA se boerewors-kampioen

Championship Boerewors-wenner, Queen Mathebula (Foto: Verskaf) ʼn 32-jarige vrou van Malamulele in Limpopo is Woensdag ná vele probeerslae as die land se boerewors-kampioen aangewys. Queen Matebula het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Skaappotjie

Skaappotjie (Foto: Lapa-uitgewers_ ʼn Skaappotjie is die perfekte gereg vir ʼn luilekker Sondagmiddag! Lewer 6-8 porsies Bestanddele Clover Mooi River-botter 3 uie, in blokkies gesny 10 ml (2 t) gekapte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Susan se wildspastei

Die wildspastei (Foto: Susan Lombaard) Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard, het Vrydag in haar redakteursbrief oor dié wildspastei geskryf. Sy het dit op Ina Paarman se webwerf gekry om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Pangebraaide groente met witbone

(Foto: Verskaf) Groente is veelsydig en kan op soveel maniere ’n opwindende deel van ’n ete word om kleur, tekstuur en genoeg vitamiene en minerale in maaltyd in te sluit. Geroosterde of pangebraaide...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geniale gemmer

Argieffoto (Foto: silviarita, Pixabay) Gemmer is een van daardie rare natuurlike produkte wat nie net propvol gesondheidsvoordele is nie – dis boonop heerlik in verskeie vorme. Knibbel aan ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Taai Meraai

Taai Meraai (Foro: Janie du Plessis) ʼn Malvalekker-, sjokolade-en-koekiemengsel. Hierdie nagereg eet jy sommer uit die bak uit! Koekiedeeg Bestanddele 170 g botter/margarien, gesmelt 200 g klam...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Bobotie

Bobotie (Foto: Lapa- Uitgewers) Bobotie het die manier om jou terug te vat huis toe. Blatjang, appelkooskonfyt en rosyntjies; kan jy dit al proe? 6-8 porsies Bestanddele: 1 sny witbrood 45 ml (3e)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die weelde van ʼn onverwagse lekkerte

Foto: Tookapic/Pexels.com Deur Johan Oosthuizen Nes ek begin dink ek sal nou maar moet vergeet van die weelde van ʼn onverwagse lekkerte, kom daar uit die bloute die moontlikheid van ʼn nuwe lekkerte. Ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Hap saam met Lochner: Vrugtepannekoek

Lochner de Kock (Skermgreep uit die video) Bestanddele: Pannekoek 2 k meel 2 eiers 1 k melk 1 k sodawater sout 1 appel olie Vulsel 1 nartjie 1 piesang demerara-suiker (sagte, donkerbruin suiker) room...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] ‘Bullet Proof’-koffie

‘Bullet Proof’-koffie (Foto: Cafe 2 go) Wanneer jy jou “Bullet Proof”- koffie ten minste 30 minute of selfs ’n uur voor ontbyt drink, bied dit jou liggaam gesonde vette wat glo jou verstandelike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skink ʼn koppie vol gesondheid

Argieffoto (Foto: sayuriiii, Pixabay) Deur Sonja Carstens In die diep, sanderige grond teen die hange van die Cederberge in die Wes-Kaap groei rooibos al vir eeue lank wild. Lank voor plantkundiges in...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live