Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Varkroerbraai met soetsuursous

Varkroerbraai met soetsuursous (Foto: Lapa-uitgewers) ʼn Dis propvol kleure en geure. Dis nie net mooi nie, maar gesond ook! Maak 4 porsies Bestanddele: bietjie olie 1 ui, fyngekap 2,5 ml (1/2 t)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Botterskorsie-&-blomkoolkoekies

Botterskorsie-en-blomkoolkoekies (Foto: Verskaf) ’n Blink idee met ’n bygereg kan ver strek – selfs tot in ’n kosblik. Soms is ’n lekker interessante bygereg net die manier om ’n aandete so ʼn bietjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Rooibos-en muesli-beskuit

Rooibos-en mueslibeskuit (Foto: Lapa-uitgewers) Rooibostee maak hierdie beskuit ég Suid-Afrikaans! Lewer ongeveer 56 stukke beskuit Bestanddele: 2 sakkies rooibostee 750 ml kookwater 400 g margarien of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Mikrogolf-aarbeikonfyt

(Foto: Lapa-uitgewers) Hierdie konfyt is só maklik, jy kan dit sommer vinnig na werk doen! Lewer ± 400 g Bestanddele: 500 g aarbeie, gewas, stingels en blare verwyder 20 ml suurlemoensap 300 g suiker...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Souserige sjokoladepoeding

Souserige-sjokoladepoeding (Foto: Lapa-uitgewers) ʼn Bederfie vir die naweek. Genoeg vir 4 Bestanddele: 1 k (140 g) bruismeel 2 e (30 ml) kakao ½ k (100 g) bruinsuiker ⅓ k (80 g) Clover Mooi...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Ouma Bekkie se ‘bacon-pie’

Ouma Bekkie se bacon-pie (Foto: Verskaf) “Hierdie resep is jare terug uit halwe armoede gebore. Dit was al bestanddele wat my ma op daardie oomblik in die huis gehad het. Ons het op die myn buite...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Kos, kuns en kultuur kom hiér byeen

Anine Killian geniet ʼn wynproesessie. Foto: Phillip Bruwer Deur Phillip Bruwer ʼn Weggesteekte teetuinjuweel en trouplek in Pretoria verander een keer ʼn maand in ʼn makietieplek vol kos, kultuur, kuns en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Biltongsop in ʼn broodrolletjie

Sjef Marius Hammond se biltongsop. Foto: Phillip Bruwer Daar is geen beter trooskos om die winterkoue te verdryf as lekker sop nie; nóg beter en trots-Suid-Afrikaans is biltongsop; nóg beter – sit voor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Maalvleis-en-eierbakkies

Foto: Verskaf Dié maalvleisbakkies is iets waarvoor my kinders baie lief is. Dis ’n basiese Italiaanse maalvleismengsel wat met geklitste eier gemeng en in kleiner porsies gebak word. Ek maak sommer ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Korslose souttert

Korslose souttert (Foto: Lapa-uitgewers) Vinnig en met min skottelgoed! Bestanddele 45 ml botter 45 ml koekmeel 30 ml mielieblom 500 ml melk 4 groot eiers, geklits 500 ml gerasperde kaas 45 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Hap saam met Lochner: Aarbei-en avokadogereg

Lochner de Kock (skermskoot uit die video) Dit is nie aldag dat jy ʼn gereg as voorgereg óf nagereg kan gebruik nie. Hierdie een wys jou hoe! Bestanddele: 250 g aarbeie 100 ml witwyn 2 teelepels heuning...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Tamatieroomsop

Tamatieroomsop (Foto: Lapa-uitgewers) Tamatie en room is die perfekte kombinasie om die naweekkos ékstra lekker te maak! Lewer 6 porsies Bestanddele klont botter 1 ui, gekap 2 selderystingels, gekap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Jogurtbeskuit

Foto: Boerekos met ‘n twist (verskaf) ’n Gesonde happie saam met oggendtee voor werk en skool. Vir my kinders is dit ook ’n energiehappie vir die kosblik. Lewer 50 stukke beskuit Bestanddele: 350 g (1...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Groentekerrie met bone

Groentekerrie met bone (Foto: verskaf) Maak dié groentekerrie met bone vir ’n heerlike winters-eenskottelgereg. Dit is so geurig en vullend dat jy nie eens die vleis sal mis nie, en ’n smaaklike manier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Romerige hoenderlewer met lemoensap

Foto: Pixabay.com “Ek het een aand met hoenderlewer gesit en gewonder hoe ek dit ʼn bietjie anders kon voorsit vir vriende wat ʼn restaurant besit. Toe sien ek die lemoensap en room in die yskas. Ek het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Gestolde drielaagslaai

Foto: 50 Boerekos-geregte, Lapa-uitgewers Hierdie slaai is perfek vir die lente wat vir ons loer! Bestanddele WORTELLAAG 80 g (1 pakkie) lemoengeur-jelliepoeier 250 ml kookwater 250 ml fyngerasperde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Basaarpoeding

Basaarpoeding (Foto: Lapa-uitgewers) Die verskillende kleure van die jellie laat mens dink aan die pragtige lenteblomme. Slaan hierdie resep bymekaar en vier sommer heel naweek lank die lente!...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pinotage en biltong by fees gevier

Foto: Verskaf Pinotage-druiwe is welbekend vir die onoortreflike rooiwyn wat daarmee gemaak word, maar by die Pinotage-en-Biltongfees word dié eg Suid-Afrikaanse druifsoort in allerlei verskillende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Hap saam met Lochner: Jogurt-en-ment-sop

Lochner de Kock (Skermgreep uit die video) Tyd vir sop is nog nie verby nie! Probeer gerus hierdie koue somersop. Bestanddele: 1 komkommer, gesny knoffel vinkel, fyn gesny grasuie ’n handvol...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Bruinrys en lensies

Foto: Verskaf Het jy geweet dat bruinrys en lensies saam ’n volledige proteïen vorm? Dit is dus geen verrassing dat dit ’n gewilde kombinasie vir vegetariese etes is nie. Die neuterige smaak van die...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live