SA chenin kan Amerikaners se aandag trek
Lauren Buzzeo, die besturende redakteur van die hoogs gerekende ‘Wine Enthusiast’, ʼn tydskrif en webwerf wat in die VSA gesetel is, maar wêreldwyd gelees word. Foto: Verskaf. Indien Suid-Afrika sy...
View ArticleVanjaar se topdrie-Boerewors-makers is…
James Lebepe, Moses Mathebule en Queen Mathebule. Foto: Verskaf Vanjaar se topdrie-finaliste in die Championship Boerewors-kompetisie is die naweek aangewys. Angelique Wagner, woordvoerder van dié...
View Article[Resep] Sappige hoenderfilette
Sappige hoenderfilette en mielie-en-lensiekoekies (Foto: Verskaf) Nou ja, die skoolvakansie het tot ʼn einde gekom en vir baie van ons is dit nou weer tyd om gereeld kosblikke te pak. Hierdie...
View ArticleResensie: 50 Sop- en broodgeregte
Deur Louise Viljoen Hier in die Viljoen-huishouding is sop en brood ons gunsteling hartskos. Ek kook minstens een maal per week ’n voedsame pot sop en druk ’n broodjie in die oond. Sop en brood maak...
View Article[Resep] Saterdagaand-ná-die-fliek-pasta
Saterdagaand-na-die-fliek-pasta (Foto: Verskaf) “Mamma, ek is honger!” Woorde soos dié kom gewoonlik op ’n tyd soos Saterdagaand ná ’n laatmiddagfliek waartydens Gertruida haar springmielies binne die...
View ArticleResensie: Clover Gunsteling Suid-Afrikaanse Kos
Deur Louise Viljoen Hierdie resepteboek bevat ʼn wonderlike verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge wat die inheemse kulture van ons land se diverse kostradisies vier. Dit is propvol ou bekende...
View Article[Video] Hap saam met Lochner: Marius se melktert
Lochner de Kock (Skermgreep uit die video) Romerig, vinnig en maklik. Wat meer wil mens uit ʼn melktert hê? Bestanddele: Beslag 1 k melk 3 e mielieblom (Maizena) botter 1 eier 1 liter melk ¾ blikkie...
View Article[Resep] Lemoenkoek
Lemoenkoek (Foto: Lapa-uitgewers) Dié koek gaan nié die einde van die naweek sien nie! Lewer 12 porsies Bestanddele: 500 ml (2 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier knippie sout 75 ml (5 e) Clover...
View Article[Resep] Tunatert
Foto: g01.s.alicdn.com Maroela Media-leser Johan se tunatert is maklik en vinnig, en jy kan dit sommer in een bak meng. Boonop is die bestanddele nie volksvreemd nie, en die meeste mense het dit reeds...
View Article[Resep] Pannekoeke met volkoringmeel
Pannekoeke met koringmeel (Foto: Verskaf) Pannekoeke is so deel van ons Suid-Afrikaanse kultuur soos ʼn basaar, kermis of fondsinsameling – en tog eet elkeen ʼn pannekoek op ʼn ander manier. Meeste mense...
View Article[Resep] Outydse hoenderpastei
Outydse hoenderpastei (Foto: Lapa-uitgewers) Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie! Lewer 8 porsies Bestanddele: 2 hoenders (ongeveer 3 kg in totaaI) 5 ml sout 2 takkies vars...
View ArticleBoek-resensie: Smeul
Deur Louise Viljoen Drie vroue, een kombuis. Hierdie is nie ‘n geval van “too many cooks spoil the broth” nie. Inteendeel, dié drie vriendinne, ‘n skrywer, bemarker en radioloog, kook saam dat die...
View Article[Resep] Gebakte ryspoeding
Gebakte ryspoeding (Foto: Lapa-uitgewers) Hierdie ryspoeding se vanielje-, kaneel- en suurlemoengeure is soos iets uit ʼn droom. Lewer 6 porsies Bestanddele: ½ k (95 g) rosyntjies ¼ k (60 ml) Clover...
View Article[Resep] Soetkoekies
Soetkoekies (Foto: Lapa-uitgewers) Jou kombuis sal ruik soos gemmer, kaneel en naeltjies – soos in die ou dae! Bestanddele: 500 g koekmeel 2 ml sout 5 ml fyn kaneel 5 ml fyn kruienaeltjies 5 ml fyn...
View Article[Resep] Koeskoes en botterskorsie
Koeskoes en botterskorsie (Foto: Lapa-uitgewers) Die resep is perfek vir ʼn ligte ete óf as bykos saam met braaivleis. Lewer 4 porsies Bestanddele: 1 kg botterskorsie, geskil en in blokkies gesny 30 ml...
View Article[Resep] Hoender-en-gortsop
Hoender-en-gortsop en volkoringdrupskons met Pink Lady®-appels (Foto: Verskaf) Hier is twee resepte waarvan jou gesin beslis baie gaan hou. Hoendersop is mos kos vir liggaam en siel en as dit boonop...
View Article[Resep] Lemoen-soentjies
Lemoen-soentjies (Foto: Lapa-uitgewers) Bederf die vrou in jou lewe met dié lekker soentjies. Genoeg vir ongeveer 30 Bestanddele: 250 g sagte Clover Mooi River-botter ½ k (55 g) versiersuiker, gesif 1...
View Article[Video] Hap saam met Lochner: Dakpastei
Lochner de Kock (Foto: Skermgreep uit die video) In hierdie week se episode van Hap berei Lochner ʼn lekker tradisionele dis voor waaroor ons Suid-Afrikaners mal is! Bestanddele: Olyfolie Wortels,...
View Article[Resep] Krummelpap en sous uit die mikrogolf
Foto: http://www.rainbowcooking.co.nz/ Maroela Media-leser Herman skryf: “Dit is geen gewone resep soos uit ’n resepteboek dié nie, en dit maak ruim voorsiening vir, soos ouma Joey dit gereeld gestel...
View Article[Boek] Boerekos met ‘n twist
In Boerekos met ’n twist gee Annelien Pienaar ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Elkeen van dié 140 familieresepte vir soppe, souse,...
View Article