Resep: Geurige hoender-pregorolletjies
Dié prego’s kry ʼn lekker byt met jalapeno-rissies.
View ArticleOm weer soos ouma te kook
“Dis deesdae net te maklik om klaargemaakte kos te koop of self disse te maak wat jy net in die oond druk om iets op die tafel te sit."
View ArticleResep-video: Soettand-plesiertjies
Met hierdie muffin kry jy ’n soet verrassing as jy daarin byt!
View ArticleResep: Banoffee-tert
Hierdie tert is soet tot in jou kiewe, maar niemand sal dit kan weerstaan nie!
View ArticleBoek: Vuurwarm
In die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors.
View ArticleResep: Sardiens oor die kole gebraai
Heel, vars sardiens is een van Portugal se nasionale geregte.
View ArticleHap saam met Lochner: Boere-blini
Lochner gee dié week vir ʼn Russiese dis ʼn “boere-twist”. Bestanddele BESLAG 1 k bruismeel 1 eier ½ k sodawater ½ k fyn biltong bietjie... The post Hap saam met Lochner: Boere-blini appeared first on...
View ArticleResep: Hertzoggies
Hertzoggies is so Afrikaans soos melkkos en stokbrood. Wanneer laas het jy dit gemaak?
View ArticleResep-video: Tjokkie-blokkie
Hierdie koekiedeeg-blokkies word nie gebak nie, maar gevries!
View ArticleBoek: Landbou Boerekos
'Landbou Boerekos' is ʼn boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word.
View ArticleResep: Peerblatjang
Peerblatjang is heerlik! En boonop maak ’n mens dit van al die pere wat niemand eintlik wil hê nie – die pere wat windverwaaid op die grond lê.
View ArticleResep: Aarbei-en-rabarber-krummeltert
Sit hierdie tert met vla, styfgeklitste room of roomys voor.
View ArticleResep: Gesondheidsbroodjie
Hierdie broodjie bevat ʼn verskeidenheid sade, wat dit ʼn heerlike tekstuur gee.
View ArticleNuwe natuurlike pienk sjokolade nou in SA
Tot ʼn jaar gelede het die wêreld slegs geweet van witsjokolade, melksjokolade en donkersjokolade, maar nou kan ook Suid-Afrika spog met ʼn vierde lid van die familie.
View ArticleResep-video: Biltong-bom
Hierdie bom kan in die oond as ʼn broodrolletjie gemaak word, óf oor die kole as ʼn roosterkoek.
View ArticleResep: Forelterrien
Hierdie gereg is heerlik saam met varsgebakte brood of roosterbrood.
View ArticleGewilde koswerklikheidsreeks weer in 2019 op die kassie
Kyk hier hoe jy kan inskryf as jy dink jy is Suid-Afrika se volgende “Kokkedoor”.
View Article