Resep: Kaaps-Maleise viskerrie met geelrys
Partykeer is ʼn heerlike bak warm huiskos al wat jy nodig het om deur die week te kom.
View ArticleHap saam met Lochner: Seekospakkie
Kyk wat maak Lochner de Kock in hierdie week se episode!
View ArticleWat is die verskil tussen donker-, melk- en witsjokolade?
Een van hierdie sjokolades is nie eintlik sjokolade nie!
View ArticleResep: Stowetjops met kluitjies
Hierdie heerlike resep sal jou kombuis fantasties laat ruik!
View ArticleResep-video: Plaasdiertjies
Moet jy een van die dae ʼn partytjie aanbied? Hierdie kolwyntjie-diertjies sal ʼn kinderhart gelukkig maak!
View ArticleWagyu: ‘Vleiservaring soos min’
Wagyu jaag die verbruiker ten minste drie keer meer as die gemiddelde prys wat ons gewoond is om vir ’n goeie biefstuk te betaal, uit die sak. Is dit dan die moeite werd om so ʼn bietjie meer daarvoor...
View ArticleBoek: Begin jou eie groentetuin
Om jou eie groente en kruie te kweek is ʼn nuwe tendens wat spruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien.
View ArticleResep-video: Pienk Krispie-koek
Dít is die perfekte partytjiekoek: taai, kleurvol en smaaklik! Én dis veel makliker as ʼn gebakte koek.
View ArticleBoek: Seisoenskos
Die voordele van hierdie nuwe kosneiging is legio: Nie net gaan jou beursie dikker wees nie, maar dit trap ook ligter op Moeder Aarde.
View ArticleBoek: Daar is ʼn engel in my koskas
Resepte of enkele bestanddele word verweef met interessante - en soms komiese - vertellings.
View ArticleResep: Appelkoos-en-lemoen gestoomde sponspoeding
Bak? Watwou! Probeer hierdie gestoomde poeding.
View ArticleVideo: Feeskos in oorvloed op Aardklop 2018
Maroela Media het vir Aardklop-feesgangers gevra wat hul gunsteling-feeskos is. Kyk hier wat hulle gesê het.
View ArticleResep: Boeliebief-en-rys-gereg
Maroela Media-leser Erina Victor sê sy was ʼn jong pasgetroude vrou toe sy en haar man 45 jaar gelede vir sy oom op Merweville gaan kuier het en vir die eerste keer dié gereg geproe het.
View Article