Annelien se kombuis: Veelsydige bakkersmengsel
Bêremengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie om sodoende vinnig skons, plaatkoekies, pasteideeg en vele meer te maak.
View ArticleOorspronklike Rice Krispies terug ná verbruikers kla
In 2018 het Kellogg’s die oorspronklike Rice Krispies met vanieljegeur Rice Krispies vervang, maar verbruikers was nie gelukkig met dié besluit nie.
View ArticleResep: Geroosterde groenteslaai
Maak die slaai as ʼn vegetariese maaltyd óf sit dit voor saam met jou braaivleis.
View ArticleVier vandag Rooibosdag op jou manier
Rooibos is alombekend as ʼn wonderplant wat goed is vir jou hart, veroudering teenwerk en ryk is aan anti-oksidante.
View ArticleResep-video: Japtrap-koekies
Dié ryk en bros grondboontjiekoekies maak jy binne 30 minute van begin tot einde.
View ArticleAl meer SA’ners kies veganisme
ʼn Veganistiese dieet behels dat mense geen vleis of ander diereprodukte eet nie. Veganiste bly dus weg van suiwel, eiers, heuning en vis.
View ArticleAnnelien se kombuis: Gesonde kosblikke en breinkos
“Bloedsuikervlakke wat nie konstant bly nie as gevolg van swak voeding, is die hoofoorsaak waarom kinders as stout of moeilik bestempel word.”
View ArticleResep: Soetpatats met spek
Maroela Media-leser Nicola Kruyshaar het dié heerlike resep ingestuur.
View ArticleSA restaurant stel wêreldrekord vir melkskommels op
“Tradisionele geure soos Peppermint Crisp en koeksister kry telkens aftrek.”
View ArticleResep: Vars somerpastaslaai
Die slaai is ideaal vir ʼn piekniek of ʼn ete langs die swembad.
View ArticlePappaChef sorg vir kosstories op jou radio
“Ek dink dis cool dat pa’s ook betrokke raak by al die fasette van ʼn baba grootmaak. Ek wil vir nuwerwetse pa’s wys dat hulle steeds betrokke kan wees al hou hulle ook van rugby en braai.”
View ArticleAnnelien se kombuis: Quinoa-en-geelperskeslaai
Pak jou kinders se kosblikke asook jou eie ete met hierdie heerlike voedsame slaai en ’n stukkie kouevleis.
View ArticleMaak ’n draai by Mosselbaai se eie jenewerskool
Mense stroom deesdae na dié skool wat in Maart verlede jaar sy deure oopgemaak het.
View ArticleResep-video: Soetsuur-yskastert
Malvalekkers, pynappel en kondensmelk bied ʼn verruklike mengelmoes!
View ArticleMinder of geen alkohol die jongste gier?
“Ek dink mense word meer bewus van die gevare van alkohol of hulle begin minstens daaraan dink.”
View ArticleSA vier vandag Nasionale Bierdag
SA Nasionale Bierdag wil mense se waardering vir die wye verskeidenheid bier bevorder en mense bewus maak van die lekker boetiek- én hoofstroombiere.
View Article