Annelien se kombuis: Rooiworsiesouttert
Die resep bied die opsie om sommer van jou oorskietvleis te gebruik.
View ArticleResep: Kaas-en-sampioenburgers
“Vergeet die broodrolletjie en byt direk in die vleis in!” sê Armand Aucamp in sy kookboek, Armand kook kaal.
View ArticleResep: Stokbrood
Vergeet van winkelbrood en bederf jou gaste met dié broodjies oor die kole!
View ArticleAnnelien se kombuis: Eenpot-beesvleisrisotto
“Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk, het ek ʼn oplossing vir jou.”
View ArticleFoto’s: Proe-proe deur die Overberg
Die Kaapse Overberg is beslis nie net ryk aan geskiedenis, gasvryheid en kleurvolle landskappe nie, maar is ʼn lushof van geure, teksture, smake en tradisies. Kom reis proe-proe vir ʼn wyle saam met ons...
View ArticleSA’ners kwaad oor skyfies van mark af gehaal is
Lay’s het dié nuus op Twitter aangekondig en sedertdien het aanhangers van dié peuselhappies hul misnoeë oor dié besluit uitgespreek.
View ArticleResep: Visvingertert
Visvingers was nog nooit so lekker nie! En boonop sal oud en jonk hiervan hou.
View ArticleSA kry wêreld se eerste ‘goue’ biefburger
Hoewel goud geen spesifieke smaak of tekstuur het nie, sal dié burger jou R320 uit die sak jaag.
View ArticleAnnelien se kombuis: ‘Milkybar’-sjokoladesplinterkoekies
“Hierdie koekies is krakerig en bros met die heerlike smake van Milkybar-sjokolade wat trou met die vanielje-en-jogurtversiersel.”
View ArticleResep-video: Appelkooswieletjies
Drie basiese bestanddele en drie maklike stappe. Enigeen kan dié wieletjies maak!
View ArticleResep: Dawid se boerewors met kersietamaties
Hierdie is ʼn kleurvolle en gesonde gereg wat maklik is om aanmekaar te slaan.
View ArticleKook in kwarantyn: SA’ners in China vertel
ʼn Jonggetroude paartjie van Suid-Afrika skryf oor die struweling wat mense buite China nie in die nuus sien nie: kosvoorraad. Kry ook hier hul resep vir bobotie met Chinese kinkel!
View Article