Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Annelien se kombuis: Grenadella-koek

“Hierdie koek bestaan uit ’n basiese botterkoekbasis om sodoende die grenadellapitte vas te hou in die beslag sodat dit nie na onder sak tydens die bakproses nie. ’n Sponskoek is nie geskik vir hierdie...

View Article


Veganiste kan solank lippe aflek vir Cadbury-sjokolade

Dit is die eerste keer in dié sjokoladevervaardiger se 196 jaar lange bestaan dat die kenmerkende suiwelmelk, soos ook op hul verpakking te sien, nie in hul sjokolade gebruik sal word nie.

View Article


SA whisky-winkel wen internasionale prys

Suid-Afrika het meegeding teen lande soos onder meer Engeland, Kanada, Japan, lande in Europa en Taiwan.

View Article

Resep: Bessie-smoothie

“Vir diegene wat effe skrikkerig is vir ʼn groen smoothie is hier ʼn ‘veiliger’ opsie in die vorm van ʼn vriendelike pers, bessie-weergawe.”

View Article

Resep-video: Biltongtert

Dié resep is doodmaklik en ʼn heerlike happie as die honger knaag.

View Article


Afrikaanse sangeres gekroon as melktertkoningin

“Ek moes een van my vriende bel wat my toe verduidelik het hoe om die stoof aan te skakel.”

View Article

Resep: Gebakte marmerkaaskoek

Daar is min goed so lekker soos ʼn stuk varsgebakte kaaskoek saam met jou gunsteling warm drankie.

View Article

Hou vas Nutella! Lindt stel sjokoladesmeer bekend

Vroeër was dié sjokoladesmeer slegs in Londen se Lindt-winkels beskikbaar en was dit daar ʼn treffer, maar nou is dit ook vir die res van die wêreld beskikbaar.

View Article


Resep: Gesonde tamatiesmoor

Die tamatiesmoor kan jy saam met enigiets bedien.

View Article


Annelien se kombuis: Koljanderbiltong

“Dié resep is baie eenvoudig en ek dink die moeilikste deel is die ongeduld dat die vleis moet droog word.”

View Article

Resep: Jakkie se heerlike biltongslaai

Dié slaai maak gesond-eet lekker!

View Article

Resep-video: Tweebestanddeelkoek

Dié sjokoladekoek sal jou voete onder jou uitslaan. Dis so maklik selfs kinders kan dit maak!

View Article

Resep: Pynappelbier

Dis maklik om jou eie bier te maak. En met slegs vier bestanddele!

View Article


Gee dié week aandag aan jou soutinname

“Die doel van die bewusmaking is om die publiek in te lig oor die negatiewe uitwerking van sout op hul gesondheid en bewus te maak van die verband tussen soutinname en ernstige harttoestande soos...

View Article

Resep: Goue klapper-meringuekoek

ʼn Basiese koek met ʼn heerlike klapperversiersel

View Article


Annelien se kombuis: Vetkoek

“Wat vir my altyd lekker is, as die kinders net een slapie sou kuier en dan kom die vraag elke dag vir vyf dae: ‘Tannie, mag ek nog een slapie slaap, sal tannie my ma bel?’”

View Article

Resep: Somer-farfalle

Jy kan dié pasta warm óf koud voorsit.

View Article


Resep-video: Karamelkaaskoek

Amper geen afmetings is nodig vir hierdie maklike kaaskoekresep nie!

View Article

Proe’toria: Waar kos en klank ontmoet

Saterdag 5 September is dit weer tyd vir verruklike geure en mooi klanke om te ontmoet. Feesgangers kan uitsien na Proe’toria by die Pretoria Botaniese Tuin waar van die land se voorste kunstenaars...

View Article

Resep: Kerrienoedelslaai met feta

Dié gereg is ʼn treffer!

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live