2020 beloof goeie oesjaar vir SA wyn
“Na verskeie moeilike jare van droogte en die eise wat dit gestel het om die impak daarvan selfs ná die eerste reën te bestuur, was hierdie jongste oesjaar ons veel beter gesind.”
View ArticleResep: Tuisgemaakte aromatiese olies
Gegeurde olies is dikwels baie duur, maar jy kan jou eie maak om mee te kook, slaai te bedruip of as ʼn spesiale geskenk vir iemand te gee.
View ArticleAnnelien se kombuis: Heuning-en-mosterd-kassler-eenpotgereg
“Soetsuur is my groot gunsteling as dit kom by die bereiding van varkvleis en hierdie gereg is regtig vingerlek-lekker!”
View ArticleHeerlike resepte vir Paasfees
Behalwe vir die allerlekkerste Paasfees-sjokolade en -malvalekkers wat jy in die winkels kan koop, kan jy ook jou vernuf in die kombuis beproef om jou eie lekkernye of geregte te maak.
View ArticleResep-video: Plaas-Paasbolle
Heerlike Paasbolletjies wat lyk en proe of dit in ʼn regte plaaskombuis gemaak is.
View ArticleResep: Rudi se lasagne
Rudi Swanepoel se lasagneresep neem lesers op ʼn intieme kookervaring. Dit het in sy boek “Kom sit aan” verskyn en is geskik vir lesers wat die kuns van kosmaak waardeer.
View ArticleDís hoekom soetrissies goed is vir jou
Soetrissie was voorheen ʼn nisproduk en baie mense het nie daarvan gehou nie, maar nou raak dit ál meer bekend en gewild.
View ArticleResep: Ongebakte hawermoutkoekies
Hierdie koekies word nie gebak nie en die resep is eenvoudig genoeg dat kinders dit self kan maak.
View ArticleSA jenewer wen met Karoo-bossies
Terwyl baie ander jenewers aangevul word deur goed soos suiker en geurmiddels, gee dié bossies al die regte smake en geure, maar op ʼn heeltemal natuurlike manier.
View ArticleAnnelien se kombuis: Boermeel-volkoringbrood
Met hierdie resep kan jy ʼn groot brood, bolletjies of rolletjies bak!
View ArticleHoe om jou eie suurdeeg te maak
Tuisgemaakte suurdeeg word dikwels van die een na die volgende geslag aangegee. Baie bakkers het tuisgemaakte suurdeeg van ander dele van die wêreld gekry en bak jare lank al daarmee. Jy kan ook jou...
View ArticleResep-video: Dadelballetjies
Die dadelballetjies is vinnig en maklik om te maak en heerlik om te eet!
View Article10 wenke vir as jy brood wil bak
Die isolasietydperk het mense ʼn nuutgevonde liefde vir brood bak laat ontdek.
View ArticleResep: Rissie-mengelmoes
Maroela Media-leser Natashia du Plessis sê haar man was die inspirasie vir hierdie resep omdat hy baie van brandrissies hou.
View ArticleAnnelien se kombuis: Boerebeskuit
Die veertjie tekstuur is kenmerkend van hierdie beskuit en die bestanddele baie ekonomies.
View ArticleResep: Ekonomiese sampioen-viskoekies
Hierdie viskoekies kos slegs sowat R17 per porsie!
View Article