Wagyu sorg vir smaaklike, gesonde vleis
Wagyu is die genetiese naam vir Japannese beesvleis. Hierdie diere was eens trekdiere wat gebruik is in Japannese landbou en die vleis is heel waarskynlik slegs deur die keiser, sy familie en...
View Article10 wenke vir jou eie suurdeegplantjie
Om jou eie suurdeeg te maak is ʼn baie spesiale proses, veral omdat jy dit jare lank kan gebruik en ook dan jou suurdeeg met mense naby aan jou kan deel.
View ArticleResep: Geurige maalvleis-en-pastagereg
Maroela Media-leser Magda du Plessis sê hierdie resep is maklik, vinnig en boonop goedkoop!
View ArticleAnnelien se kombuis: Biltong-en-aspersiesop
Annelien Pienaar gee dié week twee weergawes van die resep: een is gereed binne 30 minute en die ander binne 10 minute.
View ArticleResep: Maklikste mieliebroodjie
Hierdie mieliebroodjie is ʼn heerlike bykos saam met braaivleis. Dit bevat min bestanddele en is baie maklik om te maak.
View ArticleResep: Dadelkluitjies
Rita Bothma, ’n Maroela Media-leser, het hierdie resep ingestuur en sê dit is perfek vir die inperkingstydperk.
View ArticleAnnelien se kombuis: Grenadellakaaskoek
“Hierdie kaaskoek wat min moeite verg is binne ’n kits gereed, en die resep is baie eenvoudig.”
View ArticleResep-video: Oreo-fudge
Met net drie bestanddele het jy woeps-waps hierdie lekker fudge!
View ArticleResep: Sjokoladekoek
Bederf jou ma op Moedersdag met hierdie heerlike sjokoladekoek om haar te wys net hoe spesiaal sy is.
View ArticleResep: Vrugteballetjie-nagereg vir warm dae
Maroela Media-leser Carel Breytenbach het 25 jaar lank as landboukonsultant agter die Soutpansberg gewerk en gereeld vrugte by sy boerekliënte present gekry. Vandaar het dié resep ontwikkel.
View Article‘Local & lekker’: Leer ken SA wyne só aanlyn
“Ons het die onsekerheid oor wanneer ons weer wyn kan koop in ag geneem. Hierdie kursusse is so ontwerp om te verseker dat deelnemers nie wyn nodig het om iets te leer nie.”
View ArticleAnnelien se kombuis: Poffertjies met vla-mousse
Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux-deeg en in my kookboek “Boerekos met ’n Twist” word daar van die outydse benaming “roomsoesies” gepraat.
View Article’n Dosyn redes hoekom eiers goed is vir jou
Eiers is ʼn stapelvoedsel in amper elke huis. Dit is bekostigbaar, vullend en kan op ʼn magdom verskillende maniere gebruik word.
View ArticleResep-video: Suikervrye energieballetjies
Geen oond, stoof of mikrogolf nodig nie! Enigeen kan hierdie sjokoladeballetjies maak, selfs kinders.
View Article