Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Resep: Roerby-frikkadelle

Maroela Media-leser Michelle Mc Geer sê hierdie resep is uit nood gebore toe sy ʼn lank ruk nie inkopies gaan doen het nie, en moes kosmaak met dít wat in haar spens was.

View Article


Resep: Dadel-yskaskoek

Die kombinasie van dadels en malvalekkers is hemels!

View Article


Annelien se kombuis: Risotto in ʼn bottel

Maak seker jy sit die kaartjie met die gebruiksaanwysings by. Ek sit sommer die volledige resep op sodat die mense self agterna nog kan maak.

View Article

Resep: Varkskenkel met droëvrugte en soetwyn

Die geur van gemmer, kaneel en borrie sorg vir ʼn heerlike gereg.

View Article

Resep: Bloubessie-marmerkaaskoek

ʼn Deftige kaaskoek om die naweek mee af te skop.

View Article


Video: Maak jou eie lip- en gesigskrob

Jy kan jou eie velsorgprodukte met bestanddele in jou koskas maak!

View Article

Resep: Gouestroop-kluitjies in prutpot

Maroela Media-leser Cindy van Heerden sê haar ma het altyd hierdie resep vir haar gemaak toe sy op skool was. Haar ma is verlede jaar oorlede en het die resep vir haar gelos.

View Article

Vinnige, gesonde peuselhappies vir kinders

As ma weet jy baie goed dat kinders altyd lus is om aan iets te peusel, en as hul opsies ʼn pakkie Smarties of ʼn piesang is, gaan hulle beslis die Smarties kies!

View Article


Resep: Groentepotjie

Heerlike warm huiskos, perfek vir die koue winter!

View Article


Annelien se kombuis: Aartappelgebak

Annelien Pienaar, voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist, het navorsing gedoen oor algemene aartappel-kultivars in Suid-Afrika en ’n eenvoudige...

View Article

Resep: Spek-en-spinasie-sampioenburger

Vandag is internasionale burgerdag. Probeer hierdie heerlike burger wat die broodrolletjie met sampioene vervang vir ʼn gesonder alternatief.

View Article

Resep-video: Romerige blatjanghoender

ʼn Eenvoudige gereg wat jy blitsvinnig kan maak – met min skottelgoed vir baie kos!

View Article

Só smaak verskillende wyne

Ons mag amper weer wyn koop en ingeval jy al vergeet het hoe verskillende wynkultivars proe, kan jy hier jou kennis opskerp.

View Article


Resep: 7-minuut-suurlemoenkoek

Maroela Media-leser Gerrit Steyn het hierdie maklike resep ingestuur. Hy sê die koek is heerlik en klam.

View Article

Resep: Mieliemeel-en-mieliegebak

ʼn Heerlike bygereg vir ʼn braai.

View Article


5 gesonde peuselresepte vir kinders

Kinders is altyd op soek na iets om te eet – of hulle nou vir die eksamen leer, ʼn fliek kyk of net verveeld is by die huis.

View Article

Annelien se kombuis: Gepekelde varknekrol

“Ons as gesin leef so ver moontlik sonder preserveer-, kleur- en geurmiddels. Met my laatlam het ek tot ’n skokkende ontdekking gekom hoe erg sy op hierdie middels reageer.”

View Article


Resep: Ouma Ester se blits-pasteitjiedeeg

Maroela Media-leser Hannah Lake het hierdie resep van haar ouma se pasteitjiedeeg ingestuur.

View Article

Splinternuwe reeks mayonnaise op die rak

Van hoendermayonnaise-toebroodjies tot slaaisouse, marinades, natuurlik aartappelslaai en nog vele meer, daar is talle gebruike vir mayonnaise. Nou is daar ’n splinternuwe reeks mayonnaise op die rak.

View Article

Resep-video: Verjaarsdag-koppiekoek

Verjaar jy tydens inperking? Hier is ʼn vinnige verjaarsdagkoek om die dag mee te vier!

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live