Annelien se kombuis: Kouevleis-en-kaasbord
Kyk hierdie video om ʼn deftige peuselbord te pak.
View ArticleResep-video: Sjokolade-pannekoek
Nou kan pannekoek sommer voorgereg, hoofgereg én nagereg wees!
View ArticleTuiskokke gesoek vir nuwe MKR-seiseon
“Al die tyd wat Suid-Afrikaners in hul huise en kombuise tydens die Covid-19-pandemie deurgebring het, het die standaarde vir die nuwe seisoen gelig.”
View ArticleResep: Gevulde hoenderborsie in spek toegedraai
Maroela Media-leser Adelle Benade sê dit is ʼn heerlike diabetes-vriendelike resep.
View ArticleHíér kan jy lekker in Afrikaans eet
Maroela Media het lesers van oor die land gevra om name van eetplekke in te stuur waar ʼn mens lekker in Afrikaans kan eet. Hier is die lys met eetplekke in elke provinsie!
View ArticleVars, volhoubare kos inspireer sjef Wesli
“Baie van ons groente, eetbare blomme en mikrokruie word slegs vyf kilometer van die hotel af gekweek.”
View ArticleAptyt: Jou gratis Maroela-resepteboek is hier!
Ons boek se naam is "Aptyt", want dit is resepte vir enige tyd.
View ArticleMeer as net Franse flair in Franschhoek
Die wintermaande in die Franschhoek-vallei is gewoonlik die tyd om jou baret, streep T-hemp en jou fiets met sy rottangmandjie af te stof en reg te maak vir die Bastille-fees. Maar selfs as die fees...
View ArticleResep: Pasta Alfredo
Raak kreatief tydens beurtkrag en probeer om dié eenvoudige Pasta Alfredo-resep sommer in ʼn kastrol op die gasbottel voor te berei.
View ArticleResep: Groente-en-eiermuffins
“Verhoog jou – en die kleinspan! – se groente-inname op ʼn maklike manier. Jy kan dié muffins ook vooraf maak as kosblikkos vir die skool of werk.”
View ArticleWen: Annelien Pienaar se omvattende vleisgids
Een gelukkige leser kan ʼn eksemplaar van Annelien Pienaar se jongste resepteboek ‘Vleis: Die omvattende gids’ wen.
View ArticleResep: Kerriehoenderpotjie
Laat Pa en kroos op Vadersdag tyd langs die vuur deurbring deur dié heerlike potjiekosresep te maak.
View ArticlePappaChef se sampioen-en-brandewynsous
Dit is jagseisoen en daar is niks so lekker as om ʼn heerlike wildsnit met hierdie bederf van ʼn sous te bedien nie. Boonop is dit net betyds vir Vadersdag!
View Article