Resep: Herderspastei met kruisement
Heerlike herderspastei met ʼn knippie kruisement. Trooskos op sy beste!
View ArticleResep: Romerige ertjiesop
Dié romerige ertjiesop neem nie ure se voorbereiding nie en is ideaal vir ʼn koue wintersaand.
View ArticleResep: ‘Wortelkoek’-fudge
“Die wat my ken, weet hoe mal ek oor speserye is. Ek praat nie van paprika, komyn en borrie nie. Ja, daaroor ook, maar ek praat van die ander soort – die soort wat jou ʼn metaforiese drukkie gee,” skryf...
View ArticleResep: Tuisgemaakte hoenderkragsop
ʼn Eenvoudige, maar heerlike sopresep wat selfs beginnersjefs se kookvernuf ʼn hupstoot sal gee.
View ArticleVerbruikers dok al meer vir kookolies op
Het jy die drastiese styging in die prys van kookolie opgemerk? Volgens StatsSA is daar oënskynlik geen keer aan die prys van kookolie nie. Maar wat is die rede vir die reuseprysstygings van kookolie?
View ArticleGeur en kleur vir jou gesondheid
Ons het tien smaakvolle superhelde uitgesnuffel om jou dié winter op ’n natuurlike manier te pantser.
View ArticleResep: Rooi ui-en-patat-frittata met knopiesampioene
Bedien dié eenvoudige frittata met geroosterde brood vir ontbyt of ʼn heerlike groen slaai vir middagete.
View ArticleResep: Suurlemoen-meringuetert
Wat kan nou lekkerder wees as ʼn tuisgemaakte suurlemoen-meringuetert?
View ArticlePleidooie vir restaurantbedryf stroom in
“Die hartseer om hul personeel te laat gaan met die wete dat hulle geen ondersteuning het nie en families het om te versorg, is verpletterend.”
View ArticleResep: Portugese familiehoender
“My oorle’ grootoom Jacobus Ferreira was ʼn absolute kenner van die Ferreira-familiestamboom en -geskiedenis en het selfs ʼn boek daaroor geskryf. Hierdie resep is een van sy gunstelinge wat ek aangepas...
View ArticleResep: Warm witsjokolade
Gee dié warm drankie ʼn bietjie skop met ʼn ekstra sopie Amarula-likeur.
View ArticleResep: Sampioen-en-mozzarella-fondue
Rooster ʼn paar snye baguette en geniet dit saam met hierdie heerlike, ryk fondue.
View Article10 van ons beste sjokolade-resepte
Vandag is Wêreldsjokoladedag! Probeer enige van hierdie smullekker sjokolade-resepte om dit te vier.
View ArticleResep: Sarel se growwe Karoo-beskuit
Dié beskuitresep kom uit Deon Meyer en Coenie de Villiers se tweede Karoo-boek wat pas verskyn het.
View ArticleBoekresensie: Kook en geniet (Volledig hersien)
Talle Suid-Afrikaners het ’n emosionele verbintenis met "Kook en geniet" omdat dit al geslagte lank deel van ons ryk koskultuur en -erfenis is.
View ArticleResep-video: Slimjan-koekies
Maklike vakansiekoekies wat die kinders sommer self kan maak!
View ArticleResep: Feta-en-Peppadew-doopsous
“Hier’s vir jou ʼn romerige, dekadente doopsous met twee soorte kaas en die pikante soutsurigheid van egte Suid-Afrikaanse Peppadews.”
View ArticleBoekresensie: Klein kook en geniet
Jy kan jou maar reghou vir baie ure se pret in die kombuis wanneer jy Klein kook en geniet sou inspan om jouself of jou kinders te leer oor kosmaak en bak. Dié kookboek staan nie ’n tree terug vir meer...
View ArticleResep: Meksikaanse omelet
Dié maklike Meksikaanse omelet is heerlik as ontbyt óf aandete.
View Article