Resep-video: Soetding oor die kole
Dié resep is net betyds vir Braaidag se braaivleisvure!
View ArticleResep: Bykosse vir Braaidag
Van ʼn deftige kinkel in die tradisionele braaibroodjie tot gemarineerde groentesosaties en blitsige boontjieslaai.
View ArticleResep: Bloubessie-smoothie
Dié drankie is nie net vol vars smake nie, maar bevat ook bestanddele wat sal sorg dat jy versadig voel.
View ArticleResep: Maalvleis con carne
Saam met gekookte bruinrys, slaai of gemengde groente sal hierdie dis ʼn heerlike aandete wees.
View ArticleResep: Romerige hoender-en-spek- wraps
As die week te lank voel, is hierdie resep perfek. Ietsie geurig en maklik – dit is immers amper Vrydag.
View ArticleBertus Basson blaas weer lewe in Kaapse restaurante
Restaurante, van Paternoster tot Mosselbaai en van Napier tot Touwsrivier, kan nou inskryf vir die nuwe seisoen van ‘In die sop’.
View ArticleResep-video: Soettand-plesiertjies
Met hierdie muffin kry jy ’n soet verrassing as jy daarin byt!
View ArticleResep: Neut-en-peerbeskuit
Maak jou beskuitblik vir ʼn verandering vol met tuisgebakte beskuit.
View ArticleResep: Soesji-rys
Die geheim van soesji-rys lê in die voorbereiding daarvan. Met dié resep sal jy dit sommer in ʼn japtrap bemeester.
View ArticleResep: Geroomde spinasie
Geroomde spinasie is heerlik as bykos saam met enige vleisgereg of jy kan dit selfs as ʼn vulsel vir pannekoek gebruik.
View ArticleResep: Rogan Josh-lamsvleis
Moenie dat die lys met bestanddele vir hierdie Indiese lamskerrie jou afskrik nie. Al die kruie en speserye is juis wat dié gereg so mondwaterlekker maak.
View ArticleLus vir ʼn stukkie stokviswors, soja-eiers of seewiergarnale?
Suid-Afrikaners is tans verdeeld oor ʼn nuwe produk wat onlangs op Woolworths se winkelrakke verskyn het: sogenaamde ‘Hake wors’, oftewel stokviswors.
View ArticleResep: Fortado-koffie met witsjokolade en klapper
Maroela Media het saam met Nespresso ʼn heerlike koffieskepping vir ʼn ekstra spesiale koppie boeretroos gemaak.
View ArticleKry ’n koffie-ervaring op barista-vlak
Dalk is jou huis nog steeds jou kantoor, of dalk is jy net ʼn ernstige koffieliefhebber. Hoe ook al, nou kan jy ʼn koffiewinkel in jou eie kombuis besit.
View ArticleStellenbosch Wynroetes ’n bestemming op sigself
Dis vandeesmaand nog lekkerder om in Stellenbosch te kuier: die akkerbome is oortrek met nuwe, amper-te-groen blare; die Stellenbosch Wynroetes vier vanjaar sy 50ste verjaardag – die land se eerste en...
View ArticleResep: Sagte gemmerkoekies
ʼn Blik vol gemmerkoekies is altyd ʼn wenner. Ruik jy al daardie kenmerkende reuk uit jou ouma se kombuis?
View ArticleResep: Tandoori-hoenderslaai
Beïndruk jou gesin met dié maklike resep vir die lekkerste kerriehoenderslaai.
View ArticlePienkveldtog ten bate van borskanker
Mense word aangemoedig om hierdie veldtog, wat tot einde Oktober duur, te ondersteun deur vars sampioene in pienk mandjies by Pick n Pay-winkels te koop.
View Article