Resep: Bobotie-muffins
Hier is nou vir jou ʼn absolute staatmaker om in die vrieskas gereed te hê. Die vleis vries uitstekend sonder die eiermengsel en binne ʼn paar minute kan jy boonop die heerlikste bobotie-muffins voorsit.
View ArticleResep: Pampoen-en-feta-trekbrood
Dié tuisgebakte brood sal ewe goed werk vir ʼn laatmiddag peuselhappie en ʼn voorgereg of bykos.
View ArticleResep-video: Mikrogolf-tunatert
Geen spesiale bestanddele vir dié maklike resep nie. Grawe net in jou koskas en jy sal regkom!
View ArticleWen: Col’Cacchio vier plaaslike gemeenskappe met pizza
Vier Suid-Afrikaanse gemeenskappe saam met Col’Cacchio en staan ʼn kans om een van vier geskenkbewyse ter waarde van R500 te wen om pizza by dié restaurantgroep te geniet.
View ArticleResep: Propvol aartappeljassies
As jy na iets maklik soek om vir die gesin op te dis, is dié aartappeljassies net die regte ding. Dit is eenvoudig om te maak en smaak heerlik.
View ArticleLuister: Kom sit aan by Martelize se stamtafel
“Mense het ʼn behoefte om te weet waar hulle vandaan kom.”
View ArticleResep: Happies met brie en uiemarmelade
ʼn Heerlike happie is nooit te versmaai nie! Of hoe?
View ArticleResep: Lamskenkels (bruin of in tamatie)
Jy hoef nie ʼn sjef te wees om dié lamskenkelresep te bemeester nie.
View ArticleCrème brûlée, croque monsieur vir Melanie du Bois
Martelize Brink gesels met die sepiester Melanie du Bois oor haar Franse herkoms. Hulle kuier in die kombuis en langs die vuur, en maak crème brûlée en croque monsieur.
View ArticleResep-video: Blitsige modderkoekie
Dié Bar One-modderkoekie vat net 90 sekondes om in die mikrogolf te maak, en dis so maklik, kinders kan dit sommer sélf maak.
View Article‘Net koffie’ se pavlova
Jy kan enige van jou gunstelingvrugte vir dié pavlovaresep gebruik.
View ArticleResep: Pannekoekies met hoendervulsel
Ligte happies soos hierdie is perfek vir jou volgende piekniekmandjie of gesinsuitstappie.
View ArticleResep: Hoe om risotto te maak
Jy kan verskillende soorte groente, kruie en kaas byvoeg om verskeie geurige risottogeregte te maak.
View ArticleDuitse disse vir Deon Lotz
Martelize Brink gesels met die akteur Deon Lotz oor sy Duitse herkoms en sit vir hom eisbein en spätzle voor.
View Article‘Net koffie’ se kruisementkoek
Sit terug en geniet ʼn sny van dié kruisementkoek saam met jou gunstelingkoffie.
View ArticleResep: Geurige biefkerrie
ʼn Prutpot is sekerlik een van die handigste apparate wat jy in jou kombuis kan hê. Trek dit gerus nader vir dié biefkerrieresep.
View ArticleResep: Jogurt-ysies
Lente is in die lug en daarom deel ons ʼn heerlike en verfrissende resep, perfek vir die warm weer.
View ArticleTradisioneel Engelse gereg vir Vicky Davis
Het jy geweet die van “Davis” is ʼn Bybelse naam wat “die seun van David” beteken? Martelize Brink gesels in dié episode met sepiester Vicky Davis oor haar Engelse herkoms.
View ArticleResep-video: Ongebakte suurlemoenblokkies
Hierdie is ʼn lekker en vinnige resep om te maak as jy smag na ʼn soet peuselhappie wat nie té soet is nie.
View Article