Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Argieffoto
Vir die vyfde jaar in ʼn ry is “outydse melkkos” en “tannie Nella se vinnige melktert” steeds die gewildste resepte vir die jaar op Maroela Media. Maroela se lesers het definitief ook ʼn soettand, as ons die lysie so bekyk.
Hier is die top 10 gewildste resepte vir 2016:
- Outydse melkkos
- Tannie Nella se vinnige melktert
- Ma Sarie se piesangbrood
- Pampoenkoekies
- Cremora-tert
- Pampoenkoekies in stroop
- Maklikste, lekkerste koekies
- Maklike hoenderpastei
- Klam wortelkoek
- Gemmerkoekies
Lees alle soortgelyke stories oor die Terugblik op 2016 op Maroela Media.