Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrikaanse sjef verlei Amerikaners met boerekos

Sjef Ivan Giani . Foto: Verskaf ʼn Suid-Afrikaner verower Amerikaners se harte met tradisionele disse en lekkernye soos bobotie en melktert. Sjef Ivan Giani woon tans in Houston,Texas, en is een van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Tuisgemaakte gemmerlim

Tuisgemaakte gemmerlim. Foto: Skottel en Spens ʼn Verfrissende drankie vir lang, warm, somerdae … Lewer 8 glase Bestanddele: sodawater lemmetjiesap, verkieslik vars 2 lemmetjies, in skyfies gesny...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Hoenderrol

Hoenderrol. Foto: Foto: Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan vir 30 dae gevries word....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Verruklike Kersfees-spyskaart

Foto: Maak vyf/Neville Lockhart Die feestyd is sinoniem met spesiale etes, mooi gedekte tafels en samesyn. ʼn Spesiale en selfs spoggerige Kers- of feesete hoef gelukkig nie ure lange werk in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Pangeroosterde vis

Pangeroosterde vis. Foto: Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Hier is ʼn heerlike resep vir daardie monster van ʼn vis wat jy hierdie vakansie gaan vang. En as visvang nie vir jou is nie, sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Skaapboud

Heerlike skaapboud. Foto: Corli se kombuis Daar is min dinge wat so lekker ruik soos skaapboud! Lewer 6 – 8 porsies Bestanddele: ʼn Skaapboud van ±2 kg 1,5 kg aartappels, geskil 6-9 knoffelhuisies, 3...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenke vir gesonder eet dié vakansie

JOYA®-appel-en-kaneel-plaatkoekies. Foto: Verskaf Deur Heleen Meyer ʼn Gesonde leefstyl is vir almal belangrik. Ek hou nie van die woord dieet nie, want dit ontlok so dikwels ʼn negatiewe gevoel by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kerrievrugtesous vir frikkadelle

Kerrievrugtesous vir frikkadelle. Foto: Lekker en Vinnig ʼn Geurige sous vir Kersete – dit is ook heerlik by hoender. Lewer ± 750 ml Bestanddele: 15 ml botter 2 uie, fyn gekap of gerasper 2...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Geroosterde aspersies met lemoen- en olyfsalsa

Geroosterde aspersies met lemoen- en olyfsalsa. Foto: Clover Gunsteling braairesepte Oorweeg gerus dié heerlike gereg as ʼn bykos vir Kersfees! Genoeg vir 4-6 porsies Bestanddele: 250 g aspersies,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Sjokolade Cremora-poeding

Sjokolade Cremora-poeding. Foto: Clover Ekonomiese Gesinskos Kyk net hoe pragtig sal hierdie poeding op die Kerstafel lyk! 12 porsies Bestanddele: Cremora-vulsel 250 ml Cremora-poeier 250 ml yswater 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Uitjies in foelie

Uitjies in foelie. Foto: Lekker en Vinnig Gebraaide uie is stroopsoet en die lekkerste bykos vir ʼn braai. Lewer 6-8 porsies Bestanddele: 500 g piekeluie, geskil, stingelente behou 200 ml botter of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit

Muesli-en-karringmelkbeskuit . Foto: Lekker en Vinnig Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Lewer 48 porsies Bestanddele: 500 g bruismeel 500 g muesli (granola-tipe)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Malvalekkers

Malvalekkers. Foto: Lekker en Vinnig Tydens vakansietye is die gesin altyd lus om iets soet te smul. Dié malvalekkers is ’n maklike en vinnige manier om die hele gesin gelukkig te hou. Lewer ± 50...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Vinnige kersie-en-sitrus-limonade

Vinnige kersie-en-sitrus-limonade. Foto: Skottel en Spens Bederf jou kuiergaste dié somer met hierdie maklike limonade resep: dis vinnig en heerlik! Bereidingstyd: 15 minute. Kooktyd: 10 minute...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Karringmelk-sjokoladekoek

Karringmelk-sjokoladekoek. Foto: Skottel en Spens Voor jy met Nuwejaarsvoorneme begin, proe eers dié vir oulaas… Bestanddele: 2 k koekmeel ½ k botter ½ k warm water 2 eiers 1 t kremetart 1 t koeksoda 1...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Top 10 gewildste resepte vir 2016

Argieffoto Vir die vyfde jaar in ʼn ry is “outydse melkkos” en “tannie Nella se vinnige melktert” steeds die gewildste resepte vir die jaar op Maroela Media. Maroela se lesers het definitief ook ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Kikker kaas-en-wyn-kuiertjies op met dié toertjie

‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig. Kaas-en-wyn-partytjies kan opgedollie word, of dalk nie, met ʼn idee wat deur Popsugar Food gedeel is. Popsugar Food deel gereeld resepte,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Beet-en-wortelsmoothie

Beet-en-wortelsmoothie. Foto: Foto: Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Ons weet presies wat een van jou voornemens is vir die nuwe jaar. Hierdie resep behoort te help … Lewer 2 porsies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Soetpatats

Soetpatats. Foto: Pixabay.com Hierdie bykos sal soos poeding proe – net soos jou ouma dit gemaak het. 4-6 porsies Bestanddele: 4-5 middelslagpatats, geskil, in skywe gesny en met suurlemoenwater bedek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kolganslekkerte

Deur Johan Oosthuizen Iemand vra nou die dag wanneer skryf ek weer ʼn kosstorie. Ek kan myself nou nie uitgee vir ʼn koskenner of -maker nie, maar ek weet waneer is ʼn ding vir my lekker en ek maak graag...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live