[Resep] Hoender-en-soetrissie-pastaslaai
Hoender-en-soetrissie-pastaslaai. Foto: Clover Ekonomiese Gesinskos Bederf jou kuiergaste gerus met dié heerlike slaai. Dis boonop ‘n heerlike somerslaai vir ‘n piekniek! Lewer 4 porsies Bestanddele:...
View ArticleSaterdag markdag
Saterdag is markdag. Verwag organiese kosse, vars gebak en die beste cappuccino by Pretoria-Oos se Hazel Food Market. Die filosofie by hierdie gewilde familiemark is kos en kuier. Waar? Greenlyn...
View ArticleHier is die top-10 SA restaurante vir 2016
The Test Kitchen (Foto: Jan Ras) Suid-Afrika se tien beste restaurante vir 2016 is die afgelope naweek tydens die Eat Out Mercedes-Benz Restaurant-toekennings aangewys. Moet egter nie verwag dat jy...
View ArticleSpur wakker nostalgie aan in buiteland
Spur in Nieu-Seeland (Foto: Amy Baker) Koeksisters, biltong, braaivleis… en natuurlik ook een van Suid-Afrika se gewildste kettingrestaurante, Spur, is van die goed waarna Suid-Afrikaners wat in die...
View Article[Resep] Heerlike en maklike roomys
Heerlike en maklike roomys. Foto: Pixabay.com Een van Maroela Media se lesers, Helene Burger, deel een van haar gunstelingresepte. Sy het dié resep by haar skoonsus gekry. “Vervang die room deur Orley...
View Article[Resep] Vlakoekies
Vlakoekies. Foto: 101 Kleinkoekies Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand. Die deeg kan vooraf...
View Article[Resep] Romerige slakke op die vuur
Romerige slakke op die vuur. Foto: Lekker en Vinnig Kos proe mos anders wanneer dit oor die kole gaargemaak word. Hierdie klink soos ʼn wenresep! Lewer 6-8 porsies Bestanddele: 800 g (1 blik) slakke,...
View Article[Resep] Skons
Heerlike skons. Foto: Teetydlekkernye ʼn Happie skons is nooit te versmaai nie, veral met môre se bietjie laat-lê… Lewer 8 skons Bestanddele: 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 2,5 ml sout 60 ml...
View Article[Resep] Thaise groenkerrie
Thaise groenkerrie. Foto: Lekker en Vinnig Beïndruk jou gesin met dié maklike resep vir die lekkerste groenkerrie. Lewer 4 porsies Bestanddele: bietjie olie 800 g beesvleisblokkies knippie sout en...
View Article[Resep] Kersfees-koekmengsel
Kersfees-koekmengsel. Foto: Bottel en Gberuik Dit is nie net ʼn lekker resep dié nie, maar sommer ook ʼn oulike Kersgeskenk. Lewer 2,5 kg Gebruik dit in Kerskoek of -pasteitjies. Bestanddele: 150 g...
View Article[Resep] Gestoofde groenboontjies
Gestoofde groenboontjies. Foto: Lekker en Vinnig Boontjies soos wat jou ouma dit gemaak het… Lewer 4-6 porsies Bestanddele: 500 g groenboontjies, gekerf 1 groot aartappel, in skywe gesny 1 groot ui,...
View Article[Resep] Botterskorsiepatee met kruie-melbaroosterbrood
Botterskorsiepatee met kruie-melbaroosterbrood. Foto: Clover Gunsteling Braairesepte Genoeg vir 6–8 mense Bestanddele: Botterskorsiepatee 500 g botterskorsie, afgeskil en in blokkies gesny 3 e (15 ml)...
View Article[Resep] Kerskoekies
Kerskoekies. Foto: Idees Geskenke 2 ʼn Blik vol van dié tradisionele Switserse speserykoekies is die ideale Kersgeskenk. Haselnuss-Lebkuchen Lewer: omtrent 40 Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd:...
View Article[Resep] Drie-bone-tamatiebredie met lamsrib
Drie-bone-tamatiebredie met lamsrib. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie gereg klink hemels en dit lyk asof dit sommer ʼn gesonde bederf ook is! Lewer 4-6 porsies Bestanddele: olie vir braai 1,5 kg maer...
View ArticleOm die kombuistafel met Steve en ander bekendes
Foto: Deon van Wyk Steve Hofmeyr en ander bekendes soos Bobby van Jaarseveld en Kurt Darren se gunstelingresepte is opgeneem in ʼn nuwe resepteboek wat gisteraand bekendgestel is by die Blou Hond-teater...
View Article[Resep] Mieliemeel-braaivleismuffins
Mieliemeel-braaivleismuffins. Foto: Proe Pretville Ag nee, daar gaan al die sprake van ʼn dieet. Hoe kan mens nou nee sê vir hierdie lekkerny? Lewer 12 muffins Bestanddele: 1 k mieliemeel 1 k broodmeel...
View Article[Resep] Sjokolade-en-koffiekolwyntjies
Sjokolade-en-koffiekolwyntjies. Foto: Lekker en Vinnig G’n mens sal ooit tevrede wees met net een kolwyntjie nie. Gelukkig lewer dié resep 24 daarvan… Lewer 24 kolwyntjies Bestanddele: 250 g sagte...
View Article[Resep] Droëwors
Droëwors. Foto: Lekker en Vinnig. ʼn Heerlike resep om jou eie droëwors te maak! Bestanddele: 9 kg beesvleis 1,5 kg sagte vet (soos skaapstert) 110 ml sout 100 ml geskroeide koljander, fyngemaal 10 ml...
View Article[Resep] Verleidelike vlaskywe
Verleidelike vlaskywe. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie resep lewer 1 groot tert. Nooi die bure vir ʼn koppie koffie – hulle gaan heerlik smul hieraan. Bestanddele: Kors 1,2 kg (3 rolle) skilferkorsdeeg...
View Article[Resep] Hoendersosaties
Hoendersosaties. Foto: Foto: Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Die sosaties smaak die lekkerste wanneer dit pas berei is, maar kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan ook bevries word vir 30...
View Article