Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Tuisgemaakte koeksisters

Tuisgemaakte koeksisters. Foto: Lekker en Vinnig Saam met ʼn koppie boeretroos klink hierdie mos soos die perfekte peuselhappie! Lewer 20 dosyn Bestanddele: Deeg 2,5 kg koekmeel 25 ml sout 75 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Liesel se vinnig en maklike bruffens

Liesel se vinnig en maklike bruffens. Foto: Verskaf Liesel Krause-Wiid deel een van haar gunstelingresepte wat sy gereeld in een van haar Argilla-bakke opdis. Klik op die skakel onderaan die resep om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boek: Tuistafel

Errieda du Toit Tuistafel is die kookboek waarvoor almal ’n stoel wil nader trek. Tuistafel trek jou in met kosmaak se klein en groot plesiere – of dit ’n eenvoudige onthoukos-gereg of voorbereidings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Izelle Hoffman se heerlike hoendersosaties

Izelle Hoffman. Foto: Fujifilm Izelle Hoffman, een van Suid-Afrika se jongste opkomende sjefs, het onlangs ʼn kookklas by die Miele-kombuis in Johannesburg aangebied. Dié klas is aangebied in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Grondboontjiebotterkaaskoek

Grondboontjiebotterkaaskoek (Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur) Jy hoef nie ʼn bobaaskok te wees om dié heerlike kaaskoek te bemeester nie en dit sal jou vriende en familie boonop baie beïndruk! Lewer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Maklike vleispasteitjies

Varkpasteitjies (Foto: Rooi Rose se Kuierkos) Die feit dat dié resep varkworsievleis gebruik, sorg dat jy die pasteitjies in ʼn japtrap kan maak! Dis ook perfek vir ʼn piekniek in die warm weer. Lewer 8...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Die lekkerste braaihoender

Die lekkerste braaihoender (Foto: Rooi Rose Kuierkos) Ek koop elke Saterdag ʼn reuse werfhoender op die mark. My drie honger seuns kan dit nie baasraak nie en daar bly altyd genoeg oor vir Maandag se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Karamelroomys vir grootmense

Roomys vir grootmense (Foto: Maklike maaltye uit Nina se kombuis) Kyk, die somer is hier met mening en dit kóók behoorlik. Terwyl jy en jou gesin die naweek in die swembad rondbaljaar, kan iemand dié...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Hemelse Nutella-happies

BederHemelse Nutella-happies (Foto: Corli se Kombuis) Bederf jouself ná ’n lang Maandag met dié heerlike en maklike kolwyntjies! Lewer 48 klein happies of 24 kolwyntjies Bestanddele Kolwyntjies 125 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Hoender-korma

Hoender-korma (Foto: Trooskos) Jy hoef nie ʼn sjef te wees om dié resep te bemeester nie. Dis doodeenvoudig om aanmekaar te slaan – niemand het lus om op ʼn Dinsdag ure agter die potte te staan nie!...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Gemmer- en koringbier

Koring- en gemmerbier (Foto: Tannie Poppie kook weer) Lewer 2 liter bier “My man, Jan, het in ʼn steenkoolmyn gewerk,” skryf Tannie Poppie. “Hy het altyd die koringbier gevries en elke dag ʼn bottel werk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Veelsydige brosdeeg

Veelsydige brosdeeg (Foto: Carmen se beste resepte) Met hierdie basiese brosdeegresep bak ek brosbrood en koekies, ek gebruik dit as deeg vir tertkorse en ek maak selfs soet pizza daarmee. Dis ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Internasionale toekenning vir Vergelegen-wynlandgoed

Vergelegen-wynlandgoed (Foto: Great Wine Capitals) Vergelegen het Donderdag ʼn prys ontvang in die 2017 internasionale ‘Best Of Wine Tourism’-pryse geborg deur die Great Wine Capitals Global Network....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Outydse pannekoek

Outydse pannekoek (Foto: Bitter + Soet) Daar is mos niks so lekker soos outydse pannekoek op ʼn dag soos vandag nie! Bestanddele 6 eiers 2 e gesmelte botter 250 g koekmeel knypie sout 4 k volroommelk 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Worskebabs met tuisgemaakte tamatiesous

Worskebabs met tuisgemaakte tamatiesous. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie resep sal vleisliefhebbers opgewonde maak – en boonop is dit maklik ook! Lewer 10-12 porsies Bestanddele: 400 g boerewors 400 g...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Korslose hamquiches

Korslose hamquiches. Foto: My Low Carb-Kombuis deur Vickie de Beer Hier is ‘n oulike idee vir die jongspan om aan te peusel – suikerslimhappies vir kinders se kosblikke. Genoeg vir 12 Bestanddele: 12...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

McDonald’s se Nutella-burger

McDonald’s se “Sweety” Nutella-burger Die McDonald’s-burger het weer ʼn nuwe baadjie aangetrek, hierdie keer spesiaal vir die soettande. McDonald’s Italië het sy jongste produk op Facebook bekend gestel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Lae koolhidraat piesangbrood

Lae koolhidraat piesangbrood. Foto: The Low Carb Solution for Diabetics deur Vickie de Beer ‘n Lekker suikerslimhappie vir die kinders se kosblik.  Dit smaak soos piesangbrood, maar sonder die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kerrie-en-witwynmosselsop

Kerrie-en-witwynmosselsop. Foto: Lekker en Vinnig – Kerries Lewer 6 porsies Bestanddele: 15 ml sonneblomolie 15 ml botter of margarien 1 groot ui, fyngekap 5 ml kerriepoeier 5 ml hoenderaftrekselpoeier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Tuisgemaakte heuningkoek

Tuisgemaakte heuningkoek. Foto: Lekker en Vinnig Dié resep herinner aan ons kinderdae. Wanneer laas het jy heuningkoek geëet? Jy het ʼn suikertermometer nodig vir hierdie resep. Bestanddele: 300 ml...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live