Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Brosbroodvingers

Brosbroodvingers. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie broskoekies is die Maroela Media-span se gunsteling. Ons beveel dié koekies beslis aan! Lewer ± 40 vingers Bestanddele: 200 ml mielieblom 500 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Slootbrood

Slootbrood. Foto: Uitgerys. Ek het vir Christina Gall by Upington se !Nabafees ontmoet. En daar vir die eerste keer slootbrood gesien. Volgens Christina eet die mense in Namakwaland al vir jare hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Tannie Nella se vinnige melktert

Argieffoto. Ons deel weer tannie Nella se vinnige Melktert-resep ter viering van Nasionale Melktertdag. Vier dié spesiale dag saam met ons en sny sommer ʼn lekker groot skyf… Bestanddele: 1 liter melk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA se Top-4 melktertbakkers aangewys

Adriaan Grobler is ‘n Gauteng-finalis (Foto: Deeghuys) Die bobaasbakkers se melkterte is geproe, beoordeel en die Top-4 melktertbakkers in Deeghuys se Melktertkampioen-kompetisie is pas aangewys....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kosblik-idees

Foto: Verskaf Almal wat gereeld kosblikke moet pak, raak soms moedeloos om nuwe idees uit te dink. My oplossing is dan om ou bekende idees (en dit waarvan my kinders hou) met geurmiddels ‘n bietjie te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resepte] “Kentucky”-hoender

Foto: Pixabay.com Tuisgemaakte hoender is altyd meer smaaklik. Selfs die kinders sal van dié hoender hou. Bestanddele: Sny heel hoender in stukke of gebruik hoenderstukke van jou keuse. 500 ml koekmeel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Maklike pizza

Maklike pizza. Foto: Pixabay.com Pizza is ʼn vinnige en heerlike maaltyd wanneer die dag net te besig raak. Die kinders kan ook help om dié gereg voor te berei. Bestanddele: Kors 500 ml bruismeel 150 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Sosaties met vinkel, worsies en olywe

Sosaties met vinkel, worsies en olywe. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie lyk soos ʼn heerlike peuselhappie terwyl die res van die vleis gebraai word. Lewer 4 porsies Bestanddele: 1 vinkelbol, in 2,5...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Rooifluweel-kolwyntjies

(Foto: Diabetes-vriendelike poedings en gebak.) Die rooifluweel-kolwyntjie sal beslis jou Dinsdag opkikker! En dit is daarby ook nog maklik om voor te berei … Bestanddele Beslag 1 eier 60 ml kanolaolie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kosblik-idees

Foto: Maak vyf Gesonde keuses bly belangrik vir ʼn gesonde manier van eet. Dit beteken dat ons nie net seker kosse moet vermy nie, maar juis moeite moet doen om voedsame bestanddele deel te maak van ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Aspersietert

Die foto is  ʼn grafiese voorstelling van ʼn aspersietert. Versier die tert soos goeddink – wees kreatief! Foto: Pixabay.com Nie almal is lief vir aspersies nie, maar dié tert klink soos ʼn wenner....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kaneelrolletjies

Kaneelrolletjies. Foto: buzzfeed.com Dié kaneelrolletjies is so smullekker, jy kan sommer jou boetie vir ʼn bak daarvan verkoop. Lewer 14 rolletjies Bestanddele: Deeg 2 k warm melk ½ k gesmelte botter ½...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Lensiesop

Lensiesop. Foto: SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit Die sop kan vir 48 uur verkoel word of vir twee maande in gebruiksporsies bevries word. Lewer ongeveer 2 liter Bestanddele: 100 g rou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons soek jóú gunstelingresep

Maroela Media is op soek na jóú familieresepte, of sommer resepte wat jy dink ʼn treffer sal wees. Daai resep wat jou ma al vir jare voorberei, of die een waarop jy altyd kan staatmaak. deur Adéle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kosblik-idees

Eenpan-rysroerbraai met eier en groente. Foto: Verskaf Vandeesweek se resep is maklik en vinnig om voor te berei en ʼn ideale voorbeeld om te wys dat minder sout in jou kos nie beteken dit gaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Ma Lenie se blatjang

Lenie Potgieter. Foto: Verskaf “My ma, Lenie Potgieter, was ʼn baasbakster en het ons so bederf wanneer ons by hul aftreeplek by Krommerivier, naby Humansdorp in die Oos-Kaap, gaan kuier het. Om vroeg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Gebakte vla

Gebakte vla. Foto: Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Die gebakte vla kan warm of koud geëet word. Dit kan vir 24 uur verkoel word, maar bevriesing word nie aanbeveel nie. Lewer 4 porsies...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrika se melktertkampioen aangewys

Rita Schuster. Foto: Deeghuys/Facebook Suid-Afrika se bobaasmelktertbakker is Donderdagaand tydens ʼn spogfunksie in Kaapstad aangewys. Rita Schuster van Gauteng is as die wenner van Deeghuys se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Nuwe Botterkoek

Helene Burger, ʼn leser van Durbanville, deel graag haar resepte met die res van die Maroela-gesin en sê haar “Nuwe Botterkoek” is ʼn resep wat haar ma jare gelede agter in ʼn kookboek neergepen het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kosblik-idees

Foto: Verskaf Vandeesweek se sardyngebak is lekker as ʼn maaltyd en ewe geskik vir ʼn kosblik. Mense wat by voedingskemas of gemeenskapskombuise betrokke is en op soek is na resepte wat bekostigbaar,...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live