Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Wieletjies se karringmelk-klapper-anysbeskuit

Foto: Maroela Media “Ek is ʼn boervrou van Namibië en woon op ʼn plaas in die Otjiwarongo-distrik. Ek is mal oor bak en brou en lees resepteboeke soos storieboeke. Hierdie beskuitresep het ek so deur die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Dadel-en-suurlemoenbroodjie

Dadel-en-suurlemoenbroodjie. Foto: Lekker en Vinnig Ag nee, daar gaan al die sprake van ʼn dieet. Hoe kan mens nou nee sê vir hierdie lekkerny? Lewer 1 broodjie Bestanddele: 250 ml dadels, fyngekap 125...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Lettie se skoolkerrie

Foto: Pixabay.com “Ek het die resep meer as 30 jaar gelede gekry by ʼn dierbare vriendin, Lettie de Swardt, wat onlangs oorlede is. Die resep was gewild by kermisse en skoolfunksies. Baie vriendinne...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Idees vir ʼn heerlike kosblik

Foto: Verskaf Die lensieslaai is ʼn heerlike bygereg, want dit is ʼn lekker afwisseling van ʼn tipiese “wit” styselgebaseerde bygereg en ideaal vir ʼn ligte middagete, soos in ʼn kosblik. Die lensies is ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

15 kombuis-wenke wat jou lewe sal vergemaklik

Foto: Pixabay.com Hoe dop jy ‘n gekookte eier af? Wat is die vinnigste manier om vrugte en groente ryp te kry? Hoe gemaak as jou oë traan terwyl jy ʼn ui sny? Dié wenke wys jou presies hoe. Verbruining...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Meksikaanse burgers met gebraaide mielies

Meksikaanse burgers met gebraaide mielies. Foto: Jou beste lewe Volstruisvleis spog met ʼn baie gesonde verhouding van versadigde tot onversadigde vette en ʼn ewe goeie verhouding tussen die omega 3- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Guy Fieri-restaurant open in Pretoria

Guy Fieri (Foto: Facebook) Die televisie-aanbieder en bekende Amerikaanse sjef Guy Fieri gaan binnekort die deure van sy eerste restaurant in Suid-Afrika oopswaai. Fieri, veral bekend vir programme op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Tuna-roulade

Tuna-roulade. Foto: Clover Ekonomiese Gesinskos. Lewer 4 porsies Bestanddele: Roulade 4 ekstragroot eiers, geskei 30 ml suiker 125 ml koekmeel sout en witpeper na smaak 6 sprietuie, fyngekap ekstra...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koek-rampe: Die realiteit van kinderkoeke bak

Enige ma ken die frustrasies van koekbak, veral as die verjaardagmaatjie ʼn koek bestel het wat selfs ervare bakkers sal laat sweet. Dit is dalk maklik om ʼn prentjie op die internet te kry, maar die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Amarula-balletjies

Amarula-balletjies. Foto: Lekker en Vinnig. Dié Amarula-balletjies maak ‘n mens sommer in ‘n japtrap. Lewer 36-40 porsies Bestanddele: 600 g (3 pakkies) Mariebeskuitjies, fyngemaak 2 eiers 125 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peperduur skyfies nou te koop

Foto: sterikschips.se/eng ʼn Sweedse brouery het aartappelskyfies bekend gestel wat jou 56 dollar (ongeveer R750) uit die sak sal jaag. As jy dink dit is ʼn vreeslike groot pak skyfies, dink weer. Vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Knoffelbrood

‘n Grafiese voorstelling ter illutrasie. Foto: Pixabay.com Ek het hierdie broodjies die eerste keer by ʼn vriendin geëet en toe sommer aangepas toe ek dit self begin maak het. Nou het ek darem ietsie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Witbone-doopsous

Foto: Verskaf Bone is ʼn veelsydige bestanddeel en hoewel baie mense nie daarvan hou nie, is daar wonderlike maniere om dit deel te maak van etes. Hierdie bone-doopsous is ʼn geurige en maklike idee om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Jacques se skelvis

Foto: Pixabay. com My seun, Jacques, was in die lugmag en wou nooit vis eet nie. Een naweek kom hy onverwags huis toe en dié gereg was vir aandete berei. Hy het die bak leeggemaak en sedertdien moes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Hoendervlerkies met oestersous en steranys

Hoendervlerkies met oestersous en steranys. Foto: Japtrap Braai Veelsydig, vinnig en die ideale peuselhappie vooraf as jou hoofgereg die kollig gaan steel. Vir ʼn soeter weergawe, vervang die oestersous...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Eendborsies met geroosterde lemoenskywe

Eendborsies met geroosterde lemoenskywe. Foto: Japtrap-braai. Die kombinasie van eend en lemoen sorg vir ʼn hemelse kulinêre ervaring. Dit is vinnig om gaar te maak en al te heerlik. Boonop is dit ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Laekoolhidraat-kaaskoek met bessies

Laekoolhidraat-kaaskoek met bessies. Foto: Jou beste lewe Die lewe is nie lekker sonder nagereg nie, maar pas jou porsiegrootte aan en hou dit so gesond moontlik. Hierdie resep help! Lewer 12 snye...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kosblik 101

Foto: Verskaf Paasnaweek is om die draai en is dikwels ʼn tyd van samesyn en moontlik ʼn tafel vol familie en vriende. Hierdie samesyn is vir my een van die lekkerste aspekte van ʼn ete. Ek hoop vandag se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Minder-vet-mayonnaise

Minder-vet-mayonnaise. Foto: Lekker en Vinnig Hier is sommer drie souse te kies en keur ! Lewer ± 750 ml mayonnaise Bestanddele: 50 ml margarien 60 ml koekmeel 250 ml water 2 eiergele (gebruik baie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Suzelle wys hoe om hasie-koek te maak

Pak die kolwyntjies in die vorm van ʼn hasie se gesig. Foto: Skermskoot uit die video. Suzelle DIY het so pas ʼn video vrygestel wat jou wys hoe om ʼn maklike dog kreatiewe hasie-koek te versier. Hierdie...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live