Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Dekadente truffels

Dekadente truffels. Foto: Verskaf ’n Dekadente soet happie vir Paasfees en boonop op ’n gesonde manier! “Ek maak graag van Gayleen’s Decadence gebruik vir gesondheidsdoeleindes. Om gesond te eet en te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Bone in tamatiesous met gebakte eiers

Foto: Verskaf Hierdie laatontbyt kan met min moeite voorberei word. Selfs al kamp julle of het net ʼn vuur of gasbraaier om mee kos te maak, is hierdie idee maklik, vinnig en lekker. ʼn Geurige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Amerikaanse sjokoladebruintjies (brownies)

Amerikaanse sjokoladebruintjies (Foto: Clover Ekonomiese Gesinskos) Saam met boeretroos voor die kaggelvuur sal hierdie sjokoladebruintjies heerlik in die winter wees. 12 porsies. Bestanddele:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Visslaai

Visslaai (Foto: uit Diabetes deur Hilda Lategan, Lapa-uitgewers) Die hele gesin sal heerlik eet aan hierdie slaai – ertjies en al! Lewer 4 porsies Bestanddele 100 g gemengde slaaiblare, in kleiner...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Oondgebakte noedel-en-groentegereg

Oondgebakte noedel-en-groentegereg (Foto: uit Diabetes deur Hilda Lategan, Lapa-uitgewers.) As jy raadop is oor wat om vir jou gesin dié winter voor te sit, sal dié noedel-en-groentegereg jou weer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Suurlemoenblokkies

Suurlemoenblokkies (Foto: Teetydlekkernye, Lekker & Vinnig, Lapa-uitgewers) Suurlemoenblokkies klink soos die perfekte smulhappie vir ʼn blou Maandag. Lewer 12 blokke Bestanddele 1 x 200 g-pak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Filotert met spinasie, bone en feta

Filotert met spinasie, bone en feta. Foto: Verskaf Nog ʼn langnaweek, nog ʼn lekker kans vir eet en kuier. Hierdie filotert is ewe geskik vir ʼn kosblik of as ʼn lekker iets-te-ete vir die langnaweek. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Lamsvleis-en-groentebredie

Jy hoef nie ʼn sjef te wees om dié resep te bemeester nie. Dis doodeenvoudig om aanmekaar te slaan – niemand het lus om op ʼn Dinsdag ure agter die potte te staan nieLamsvleis-en-groentebredie (Foto:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Wors-en-fetakaas-slaai

(Foto: Beste uit Vrouekeur no. 3) Oorweeg dié slaai met botterskorsie, boerewors en fetakaas, ʼn kombinasie waarmee jy net kan wen. 4 porsies Bestanddele 45 ml olyfolie 1 botterskorsie, in blokke gesny...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Ongebakte grondboontjieblokkies

Ongebakte grondboontjieblokkies. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie resep is perfek vir die langnaweek – so ietsie soets gaan mos goed saam met kuier en rus! Lewer 24 porsies Bestanddele: Kors 200 g (1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Boerewors-en-koeskoes-slaai

(Foto: Beste uit Vrouekeur, Lapa-uitgewers 4 porsies Bestanddele 600 g boerewors bietjie olie 1 ui, gekap 5 ml vars knoffel, gekap 250 g (1 pakkie) sampioene, in skyfies gesny 1 rooi soetrissie, ontpit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Mieliebrood

Mieliebrood. Foto: Verskaf Mieliebrood is een van daardie baie gewilde resepte waarvoor elkeen dalk hul eie weergawe het, maar dit bly iets waarvoor die meeste mense baie lief is. Party mense geniet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kerrie-en-soetrissie-roomsop

Kerrie-en-soetrissie-roomsop. Foto: Lekker en Vinnig Die winter kan maar kom, ons is reg vir die koue met dié heerlike sop. Lewer 6 porsies Bestanddele: 1 ui, gekap 2,5 ml droë soet basilie klontjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Malvapoeding

Foto: Clover Gunsteling Poedings Dié ou staatmaker lyk sommer pragtig in kleiner porsies. Wie kan nee sê vir dié lekkerny? Lewer 6-8 porsies Bestanddele: Poeding 1½ k (375 ml) Clover-laevetmelk ¼ k (60...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Maalvleispoffertjies

Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. ʼn Heerlike peuselhappie vir die komende naweek! Lewer ongeveer 48 poffertjies Bestanddele: Maalvleis bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 ml vars gekapte knoffel 400 g maer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Terijaki-en-roosmaryn-biefsosaties

Foto: Lekker en Vinnig Kyk net hoe pragtig lyk dié, en jy maak dit sommer in ʼn japtrap. Lewer 6 porsies Bestanddele: 125 ml terijaki-sous 30 ml Dijon-mosterd 30 ml gekapte vars roosmaryn 1 kg ontbeende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Slaai met appel en eier plus ʼn veelsydige slaaisous

Slaai met appel en eier plus ʼn veelsydige slaaisous. Foto: Verskaf Dis amper winter, maar daar is nog gereeld ʼn sonskyndag of twee, wat ʼn mens lus maak om nog ʼn kraakvars slaai vir middagete te geniet....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Susan se soeterige Sondaghoender

Susan se soeterige Sondaghoender. Foto: Verskaf Die patats met die skil in die plek van aartappels verlaag die ete se GI en is gesonder as aartappels. Die klappermelk, saam met die patats, gee die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Gebakte pasta met kerrie-botterskorsiesous

Gebakte pasta met kerrie-botterskorsiesous. Foto: Lekker en Vinnig Hierdie is een van daai “goedvoel”-resepte – perfek vir die koue weer wat op pad is. Lewer 6-8 porsies Bestanddele: 125 ml vars...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geroosterde murgpampoentjie-, lemoen-en-rooi-uieslaai

Geroosterde murgpampoentjie-, lemoen-en-rooi-uieslaai (Foto: Gunsteling braairesepte, Lapa-uitgewers) Hierdie oorspronklike slaai is perfek om die naweek voor te sit by die familiebraai. Bestanddele 60...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live