[Resep] Voupakkies met roereier, spinasie en sampioene
(Foto: verskaf) Roereier is beslis nie net vir ontbyt nie. Dis ʼn maklike manier om ʼn kosblik-ete vullend en voedsaam te maak én dis vinnig om voor te berei. Boonop pas dit by ‘n wye verskeidenheid...
View Article[Resep] Hoender-en-klapper-kerriesop
Hoender-en-klapper-kerriesop. Foto: Die Uitsonderlike Snowflake Versameling Dié smaaklike sop is maklik om voor te berei, maar gesofistikeerd genoeg om as elegante eerste gang vir ʼn deftige ete op te...
View Article[Resep] Super-sjokoladekoek
Super-sjokoladekoek. Foto: Nie vir ma’s nie Met dié resepteboek word ma’s tydelik uit die kombuis verban sodat pa’s en die kinders ʼn bietjie kan uithelp in die kombuis. Die resepte is maklik om voor te...
View Article[Resep] Mayonnaise-braaihoender
Mayonnaise-braaihoender (Foto: Nie vir Ma’s nie, Lapa-uitgewers) Al is Moedersdag verby, beteken dit nie dat jy nie meer jou ma kan bederf nie. Hierdie maklike resep is vir enige pa en kinders vir...
View Article[Resep] Souttert-blokkies
(Foto: Gesonde Kosblikke, Lapa-uitgewers) ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed. Lewer 16 blokkies Bestanddele 5 ml macadamia- of kanolaolie ½ middelslag-ui,...
View Article[Resep] Appel-en-piesangmuffins
Appel-en-piesangmuffins . Foto: Verskaf Appel, piesang, kaneel en vanielje. Dit is omtrent ʼn lekker aroma wat jou kombuis gaan vul. Om ʼn resep vir ʼn soet bederf te kry met min of geen suiker in nie,...
View Article[Resep] Tamatiesop met hoenderfrikkadelle en spaghetti
Tamatiesop (Foto: 50 Sop-en broodgeregte, Lapa-uitgewers.) Van Ouma tot Kleinboet sal smul aan dié tamatiesop. Lewer 4 porsies Bestanddele 15 ml kanola-olie 15 ml botter 1 ui, in dun skyfies gesny 2...
View ArticleBoek: Deeg
Theresa de Vries Die enigste boek oor deeg wat jy ooit nodig sal kry! Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek – broskors, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo en strudeldeeg,...
View Article[Resep] Gebakte botterskorsie
Gebakte botterskorsie (Foto: Trooskos, Clover, Lapa-uitgewers.) Gebakte botterskorsie is nie net maklik om voor te berei nie, maar ook heerlik op ʼn wintersaand wanneer jy net nie weet wát om vir jou...
View Article[Resep] Beesstertsop
(Foto: 50 Sop-en-broodgeregte, Lapa-uitgewers.) As jy nog nie weet wat jy en jou gesin dié naweek gaan eet nie, is beesstertsop die perfekte keuse. 4-6 porsies Bestanddele: 1 beesstert, in litte geskei...
View Article[Resep] Geroosterde groente-en-koeskoesslaai
(Foto: Gesonde Kosblikke, Lapa-uitgewers, Martie Hofmeyr en Janet Wiegand) Sodra jy jou eerste happie van dié kleurvolle slaai geëet het, sal al jou vooropgestelde idees van slaai soos mis voor die son...
View Article[WEN] Klink ʼn glasie wyn by dié naweek se wynfees
(Foto: Pixabay) Wen ʼn dubbelkaartjie vir die Winter Wine Festival wat 3 Junie by Emperors Palace plaasvind. By hierdie fees is daar iets vir almal: meer as 400 Suid-Afrikaanse wyne, bier en jenewer om...
View Article[Resep] Petit fours
Petit fours. Foto: Bron: Lekker en Vinnig – Teetydlekkernye Hierdie pragtige happie sal jou vriende beïndruk tydens teetyd en dit is nie eens moeilik om te maak nie. Lewer ± 25 petit fours Bestanddele:...
View Article[Resep] Bobotie-frikkadelle
Foto: Verskaf Bobotie-frikkadelle is so maklik om te maak, veral as jy lus is vir bobotie, maar nie tyd het om ‘n hele gereg voor te berei nie. Gebruik net dieselfde geurmiddels in ‘n frikkadelmengsel...
View Article[Resep] Tjaart se pot
Tjaart se pot (Foto: Potjiekos: Lekker & vinnig, Lapa-uitgewers.) Daar is niks soos ʼn smaaklike potjie op ʼn wintersdag nie… Bestanddele: 40 ml olyfolie 1 kg skaapskenkels 500 ml kookwater helfte...
View Article[Resep] Krakerige Sjokoladekoekies
Hierdie is ʼn resep wat nie woorde nodig het nie: die smaak spreek vanself. Verras môre jou kollegas of gesinslede met dié smullekker sjokoladekoekies. Bestanddele: 310 ml koekmeelblom 125 ml...
View Article[Resep] Kook saam Kaaps
Hoenderpastei (Foto: Koop saam Kaaps, Lapa-uitgewers) Is jy lus vir iets anders as sop? Probeer gerus hierdie hoenderpastei dié naweek. Bestanddele: 10 ml kanola-olie 1 ui, fyngekap 5 ml fyngekapte...
View Article[WEN] Fees vir boetiekbier-liefhebbers
(Foto: verskaf) As jy ʼn liefhebber van boetiekbier is, het jy iets om na uit te sien: Op 10 Junie word ʼn bierfees by Emperors Palace in Kempton Park aangebied en twee lesers staan die kans om elkeen ʼn...
View Article[Resep] Kontinentale vingers
Kontinentale vingers (Foto: 101 Kleinkoekies, Lapa-uitgewers.) Sit dié koekies voor saam met ʼn lekker koppie tee. Lewer 20 koekies Bestanddele: 225 ml botter 60 ml strooisuiker 5 ml vanieljegeursel 250...
View Article[Resep] Varkkebabs en boneslaai
Die sinergie van kosgeure bly vir my een van die lekkertes van eet. As twee eenvoudige bestanddele wat saam gebruik word ʼn nóg lekkerder geur tot gevolg het, het jy nie veel meer nodig nie. Dink maar...
View Article