[Resep] Ontbyt-wraps met spinasie en feta
Ontbyt-wraps met spinasie en feta (Foto: Lekker wraps, Lapa-uitgewers) Hierdie wraps is maklik om voor te berei en is ideaal vir ontbyt. Lewer 8 porsies Bestanddele: 250 g jong spinasieblare 4...
View Article[Video] Hap saam met Lochner: Ma Vytjie se frikkadelle
Ma Vytjie se frikkadelle. Hierdie is die eerste in ’n reeks video’s wat Maroela Media saam met Lochner de Kock, bekende Suid-Afrikaanse koskenner, gaan publiseer. Hierdie resepvideo’s sal weekliks op...
View ArticleBoek: Vuurwerke
Jan Braai In dié herverpakte sagteband uitgawe van die topverkoper Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. Jan het al met duisende...
View Article[Resep] Dadel-en-karringmelkbeskuit
Dadel-en-karringmelkbeskuit (Foto: Lapa-uitgewers) Hierdie winterkoue kan jy nie aanpak sonder ʼn stukkie beskuit en boeretroos nie. Lewer ongeveer 1 kg beskuit Bestanddele: 125 g ontpitte dadels,...
View Article[Resep] Malvalekkers
Malvalekkers (Foto: Laat die potte sing, Lapa-uitgewers) Malvalekkers hoef nie net pienk te wees nie. Maak jou malvalekkers hierdie naweek met die kleur van jou keuse. Bestanddele: 1 ½ k (375 ml)...
View Article[Resep] Mary Annes
Mary Annes (Foto: Soettand, Lapa-uitgewers) Saam met tee en goeie geselskap is hierdie koekies ’n wenresep. Bestanddele: 180 g botter 312 ml (1¼ k) suiker 60 ml (¼ k) sonneblomolie 5 ml (1 t)...
View Article[Resep] Groentesop
Groentesop (Foto: Verskaf) Hierdie tyd van die jaar is ons almal lus vir warm winterkos en sop is ʼn gewilde item op baie mense se spyskaart. Die maklike en vinnige sop kan met min moeite vir aandete...
View Article[Resep] Ham-en-kaastertjies
Ham-en-kaastertjies (Foto: Lapa-uitgewers) Dié ham-en-kaastertjies is ʼn smaaklike opsie vir ʼn laat-ontbyt. Lewer 12 tertjies Bestanddele: 1 eier 5 ml water 350 ml / 170 g koekmeelblom 2,5 ml bakpoeier...
View ArticleBekende sjef wil kos by jou deur aflewer
Botterskorsie-en-appelsop met biltong Foto: Verskaf. Deur Janie du Plessis In die koue wintermaande is dit altyd moeiliker om gesond te bly. Almal sal eerder opkrul voor ʼn kaggel met ’n beker...
View Article[Video] Steak met bloukaas en vye
Bederf jou pa hierdie Vadersdag met ʼn lekker stuk steak. Bekende koskenner Lochner de Kock en Mikael, wat voorheen aan Kokkedoortjie deelgeneem het, wys jou hoe maklik dit is om dié dag ekstra spesiaal...
View Article[Resep] Romerige kaaskoek
Romerige kaaskoek (Foto: Diabetes-vriendelike poedings en gebak, Lapa-uitgewers) Maak hierdie romerige kaaskoek vir Vadersdag. Bestanddele: Basis 80 g “Ginger Nuts” -gemmerkoekies 30 ml hawersemels 30...
View Article[Resep] Rooikerrie-gemarineerde biefsosaties
Rooikerrie-gemarineerde biefsosaties (Foto: Gunsteling braairesepte, Lapa-uitgewers) Op ʼn vakansiedag moet daar gebraai word! Hierdie sosatie-resep is ʼn treffer. Genoeg vir 6 mense Bestanddele:...
View Article[Resep] Mielie-en-kaaskoekies
Mielie-en-kaaskoekies (Foto: Lapa-uitgewers) Hierdie mielie-en-kaaskoekies is ʼn lekker winterontbyt, veral as jy die kleingoed wil verras. Lewer 25-30 koekies Bestanddele: 420 g (1 blik) geroomde...
View Article[Resep] Lensie-en-kruieslaai met tamatie
Lensie-en-kruieslaai met tamatie. (Foto: Verskaf) Dis eksamentyd en soms vra dit baie motivering vir die kinders om by hul boeke te bly. As daar ʼn lekker peuselhappie beskikbaar is, kan dit dalk help....
View Article[Resep] Rykmansdubbelsjokoladetert
Rykmansdubbelsjokoladetert (Foto: Lapa-uitgewers) Net een happie van hierdie tert en jy gaan niks anders wil eet nie. Lewer 6-8 porsies Bestanddele: Kors 60 ml botter, gesmelt 200 g (1 pakkie) Romany...
View Article[Resep] Hawermoutstafies
Hawermoutstafies (Foto: Kosblikkos, Lapa-uitgewers) ʼn Smaaklike opsie waarmee jy die kleinspan se kosblikke kan vul. Lewer 30 stafies Bestanddele: 500 ml hawermout 250 ml koekmeel 250 ml gedroogde...
View Article[Resep] Kerrietjops
Kerrietjops (Foto: Lapa-uitgewers) ʼn Lekker naweek lê voor jou – veral met dié kerrietjops! Bestanddele: olie of skaapvet vir vlakbraai 2 knoffelhuisies, gekap 500 g lams- of skaaplendetjops sout en...
View Article[Resep] Snoek oor die kole
Snoek oor die kole (Foto: Gunsteling Suid-Afrikaanse kos, Lapa-uitgewers) Snoek oor die kole en ʼn glas wyn in die hand – dit is geselligheid op sy beste! 6-8 porsies Bestanddele: 1 snoek 100 g Clover...
View Article[Resep] Maalvleis met lensies
Maalvleis met lensies (Foto: verskaf) ʼn Basiese maalvleismengsel is iets wat jy beslis in jou resep-arsenaal moet hê. Dis ʼn gereg wat maklik in groot hoeveelhede gemaak kan word. Dan is daar genoeg vir...
View Article[Resep] Tiramisu
Tiramisu (Foto: Sterkos, Lapa-uitgewers) Corlea Botha deel haar heerlike tiramisu-resep. Lewer 8 porsies Bestanddele: Koffiemengsel 500 ml (2 k) kookwater 75-90 ml (5-6 e) sterk koffiekorrels...
View Article