[Resep] Wildsvleisfrikkadelle
Foto: Pixabay.com Hierdie frikkadelle is ʼn heerlike afwisseling van die gewone frikkadelle en is ook lekker vir die kosblik. Bestanddele: 3 kg gemaalde wildsvleis 8 eiers 1/2 bruin brood, geweek in...
View Article[Resep] Koningsvleisgereg
Koningsvleisgereg Foto: Beste uit Vrouekeur Dis mos nou koningskos, of hoe? Bestanddele: olie 1,5 kg beesvleisblokkies of stowevleis sonder been sout en peper na smaak 1 ui, gekap 5 ml (1 t) gekapte...
View Article[Video] Eetgerei wat jy kan eet!
Bakey’s eetbare eetgerei Weggooibare eetgerei het sopas ʼn nuwe (groen) baadjie aangetrek danksy dié eetbare eetgerei van Bakey’s. Tot redelik onlangs was plastiek eetgerei die enigste oplossing wat ons...
View Article[Resep] Gebraaide groenmielies met botter
Gebraaide groenmielies met botter Foto: Japtrap Braai Groenmielies en botter is ʼn wenkombinasie. Voeg gerookte paprika of brandrissie by vir skop. Genoeg vir 6 Bestanddele: 6 groenmielies, nog in hul...
View Article[Resep] Boereworspastei
Boereworspastei Foto: Laat die potte sing ʼn Eenvoudiger resep sal jy nie sommer kry nie – en dit is die ware Jakob van ʼn worsrol. Bestanddele: 1 kg boerewors 2 x 400 g-pakkies skilferkorsdeeg Metode:...
View Article[Video] Die ontbytmasjien
Skermskoot uit die video Met dié masjien kan jy terselfdertyd studeer en ontbyt geniet! Elke keer wanneer jy ʼn bladsy omblaai, word ʼn Rube Goldberg-masjien geaktiveer wat ʼn roosterbroodjie en lemoensap...
View Article[Resep] Gesondheidsbroodjie
Foto: Kook saam Kaaps ʼn Heerlike broodjie is nooit te versmaai nie – en ʼn gesondheidsbroodjie is immers nog beter. Lewer 1 middelslag-broodjie Bestanddele: 500 g bruismeel 5 ml bakpoeier 250 ml...
View ArticleBeste whiskies binnekort in die Moederstad
Pierre Meintjies gesels met die feesgangers oor Whiskies in 2015. Foto: Verskaf Whisky-liefhebbers het die geleentheid om die wêreld se beste whiskies op die proef te stel tydens die Whisky Live-fees...
View Article[Resep] Amerikaanse spesery-braaihoender
Amerikaanse spesery-braaihoender Foto: ‘n Lewe met kos Sappige hoender bedek in ʼn bros lagie met ʼn sweempie brandrissie. Bestanddele: Kruie-en-brandrissie-mengsel 300 ml koekmeel 30 m hoenderspeserye...
View Article[Resep] Grondboontjiebotterkaaskoek
Grondboontjiebotterkaaskoek Foto: 50 beste gebak uit Vrouekeur. Moenie broslekkers te lank vooraf op die kaaskoek sprinkel nie, want dit raak taai wanneer dit met vog in aanraking kom. Lewer 16 porsies...
View Article[Resep] Lae GI-vis en skyfies
Lae GI-vis en skyfies Foto: Jou beste lewe Soetpatats is goed vir jou. Ja. Knip nog ʼn keer jou oë – jy het nou net “soet” en “goed” in een sin gelees. En of jy nou verkies om aartappel of ertappel te...
View Article[Resep] Gebakte souskluitjies
Gebakte souskluitjies Foto: Lekker & Vinnig ‘n Tradisionele nagereg. (Uit: Eet saam, GKSA) Lewer 6 porsies Bestanddele: Stroop 1,5 ℓ water 300 g (375 ml) suiker 80 ml botter of margarien 10 ml fyn...
View ArticleStygende kospryse: Rek jou rand só
Foto: Pixabay.com Stygende kospryse weens die droogte beïnvloed reeds ons sak, en kenners reken dat ons vir minstens 18 maande heelwat meer vir kos gaan betaal. Volg dié wenke om jou inkopierande te...
View ArticleKlink ʼn glasie whisky in Kaapstad
Master of the Quaich, Pierre Meintjes Die beste whiskies is vandeesweek in die Moederstad beskikbaar tydens die Whisky Live-viering. Die fees word van 14 tot 16 April in The Lookout aangebied en is...
View Article’n Fees van wyn en kaas by Agri-Expo SA Kaasfees
Die Suid-Afrikaanse Kaasfees van 2015. Foto: www.cheesefestival.co.za Drostdy-Hof se topwyne, kaas, vermaak en kookdemonstrasies by vanjaar se Agri-Expo Suid-Afrikaanse Kaasfees beloof om hart en siel...
View Article[Resep] Geroosterde sampioene met kruiebotter
Geroosterde sampioene met kruiebotter. Foto: Gunsteling braairesepte Wenk: Jy kan ook knopiesampioene aan sosatiestokkies ryg, dit met die bottermengsel verf en rooster op ʼn warm braai. Genoeg vir 4-6...
View ArticleStarbucks-koffie nou ook in SA
Foto: Starbucks, Facebook Die eerste amptelike Starbucks-restaurant maak vandeesmaand sy deure in Suid-Afrika oop. “Ons is trots om aan te kondig dat die eerste Starbucks-tak in Rosebank [Johannesburg]...
View Article[Resep] Tamatiekonfyt
Tamatiekonfyt. Foto: Bottel en gebruik Die tamaties moet mooi ryp wees om ’n lekker tamatiesmaak en mooi robynrooi kleur te verseker. Tamaties wat in die son ryp geword het, smaak die beste. Dit is...
View Article[Resep] Peperment-droomskommel
Peperment-droomskommel. Foto: Pixabay.com Pretville se Diner is bekend vir sy ongelooflike lekker melkskommels. Lewer 1 glas Bestanddele: 2 e klaarbereide sjokoladesous ½ klein Peppermint...
View Article[Luister] Jong sjefs – trek die klitser en menger nader vir dié sjefkompetisie
Foto: www.pixabay.com The Private Hotel School in die Wes-Kaap het vroeër vandeesmaand inskrywings vir ʼn landwye skole-sjefkompetisie geopen wat jong sjefs die geleentheid bied om blootstelling te kry...
View Article