Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Italiaanse tamatiesous

Italiaanse tamatiesous. Foto: Lekker en Vinnig ʼn Heerlike sous wat by verskeie geregte sal pas. En as jy ʼn Italiaanse skoonma het, sal sy ook van dié sous hou … Lewer ongeveer 3-3,5 liter Bestanddele:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Varkfilet met groenpeperkorrels, sampioen en brokkoli

Varkfilet met groenpeperkorrels, sampioen en brokkoli. Foto: Een pot/pan/bakplaat Mari-Louis Guy en Callie Maritz is ʼn gewilde broer-en-suster-span wat hul passie vir kos uitleef in hul kombuis-ateljee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Grenadella-yskastert

Grenadella-yskastert. Foto: Lekker en Vinnig As jy op ʼn dieet is, moet jy liefs verbyhou. Of jy kan volgende Maandag weer probeer… Lewer 8-10 porsies Bestanddele: 200 g (1 pak) brosbroodbeskuitjies 80...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Hier is die Boereworskampioen!

Olivier Kritzinger, Boereworskampioen 2016 van Shoprite/Checkers Shoprite/Checkers het Donderdag die Boereworskampioen op Robbeneiland bekend gemaak ná ʼn grappige Blitzbokke-wedstryd. Olivier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Mini-suikermieliebroodjies

Mini-suikermieliebroodjies. Foto: Suid-Afrikaanse Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit Lewer 4 mini-broodjies Bestanddele: 215 g-blik KOO- geroomde suikermielies 100 ml gesifte mieliemeel 5...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Speserywors met beet-en-bosbessiesous

Speserywors met beet-en-bosbessiesous. Foto: Gunsteling Braairesepte Vir Saterdag se braaidag het ons dit goedgedink om hierdie week heerlike braairesepte te deel. Gaan jy Saterdag braai? Genoeg vir 4...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Braaisous vir wors en pap

Braaisous vir wors en pap. Foto: Lekker en Vinnig – Souse Wat is braai nou sonder pap en sous? Hierdie sous is ʼn moet vir Saterdag se braai. Lewer ± 1,5 liter Bestanddele: 30 ml olie 2 groot uie, gekap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Bak rooibosbeskuit saam met Suzelle en Tannie Evita

‘n Skermskoot uit die video Het jy al planne om Erfenisdag op 24 September te vier? Jy hoef gelukkig nie ver te soek nie! Suzelle DIY en Evita Bezuidenhout wys in haar jongste video die maklikste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Geroomde soetmieliegebak

Geroomde soetmieliegebak. Foto: Gunsteling Braairesepte Die maklikste resep vir die heerlikste soetmieliegebak – perfek vir ‘n braai. Genoeg vir  6-8 Bestanddele: 3 eiers 80 ml suiker 45 ml koekmeel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Souse vir braaivleis

Souse vir braaivleis. Foto: Lekker en Vinnig – souse ʼn Stukkie vleis is mos altyd lekkerder met ʼn sousie. Hier is sommer drie souse te kies en keur vir Saterdag se braai. Sampioensous Resep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kersie-en-klapper-happies

Kersie-en-klapper-happies. Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. Na môre se braai, wanneer die kos afgesak het, gaan mens mos lus wees vir ietsie soets… Lewer ongeveer 24 happies Bestanddele: Kors 75 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Espresso-wildsburgers

Espresso-wildsburgers. Foto: Maroela Media Op 29 September vier die wêreld Koffiedag, maar hier by Maroela Media is ons so lief vir koffie, ons vier dit sommer heelweek. Om hierdie spesiale dag te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons koffiepad: Van boeretroos tot macchiato

Lani Snyman, uitvoerende beampte verantwoordelik vir kliëntediens by Ciro. Foto: Maroela Media Ons is so opgewonde om Koffiedag op 29 September te vier, ons het vandag reeds begin, en vier dit sommer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Poeding met koffie en Choc-kits

Poeding met koffie en Choc-kits. Foto: Maroela Media Hier is nog ʼn heerlike resep om Koffiedag op 29 September te vier. Hierdie resep is so maklik, selfs diegene wat nie kan bak nie, sal soos ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koffie: Dinge wat jy (dalk) nie geweet het nie

Foto: Pixabay.com Ons is so opgewonde om Koffiedag op 29 September te vier, ons vier dit sommer die hele week lank! Hou Maroela Media dop vir unieke resepte en interessante artikels oor dié...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Ma Bettie se koffiekoekies

Ma Bettie se koffiekoekies. Foto: rainbowcooking.co.nz Lani Snyman, uitvoerende beampte verantwoordelik vir kliëntediens by Ciro, het dié resep ontwikkel. Hou Maroela Media dop vir nog unieke resepte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Maak só ʼn perfekte koppie koffie

Foto: Pixabay.com Elke deel van die koffiemaak-proses het ʼn invloed op hoe jou koffie uiteindelik proe: jou koffiemaler, die grofheid waarteen jy die koffie maal, jou keuse van koffiebone, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Koue koffie-konsentraat

Foto: Maroela Media Ons vier al die hele week nasionale koffiedag – wat eintlik vandag, 29 September, is – met heerlike resepte en interessante artikels. As jy soggens nie tyd het om ʼn ordentlike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] ‘I love it when you talk foreign’

Foto: Skermskoot uit die video Ons was almal dol oor die Wimpy-advertensie waar die jong man sy meisie beïndruk deur vreemde woordjies soos “macchiato ” en “caffè mocha” in haar oor te fluister. As jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Shaleen se Kaaps-Maleise kerrie

Shaleen se Kaaps-Maleise kerrie. Foto: Verskaf Shaleen Surtie-Richards deel een van haar gunstelingresepte wat sy gereeld in een van haar Argilla-bakke opdis. Klik op die skakel onderaan die resep om...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live