[Resep] Pistasieneut-en-bosbessienougat
Pistasieneut-en-bosbessienougat. Foto: Lekker en Vinnig Lewer 5 porsies Jy benodig ʼn suikertermometer vir hierdie resep. Bestanddele: 2 velle ryspapier 125 ml heuning 290 ml strooisuiker 30 ml water 2...
View Article[Resep] Waterblommetjiebredie
Waterblommetjiebredie. Foto: Lekker en Vinnig – Tradisionele Kos Lewer 6 porsies Bestanddele: 30-45 ml olyfolie 1 kg skaapvleis, bv. blad of skenkels, in skywe gesny 2 uie, gekap 250 ml droë witwyn of...
View Article[Resep] Veselryke biltongpoffertjies
Veselryke biltongpoffertjies. Foto: Lekker en Vinnig. Lewer 12 poffertjies Bestanddele: 100 g fyngestampte biltong 250 ml volkoringmeel 250 ml koekmeel 30 ml bakpoeier 5 ml mosterdpoeier 5 ml sout 125...
View Article[Resep] Jogurt-en-kondensmelkbeskuit
Jogurt-en-kondensmelkbeskuit. Foto: Lekker en Vinnig Dié lekker resep lewer ongeveer 80 stukkies besluit. Bestanddele: 1,5 kg koekmeel 60 ml bakpoeier 5 ml sout 185 ml suiker 500 ml natuurlike jogurt...
View Article[Video] Kokkedoor se kind Kokkedoortjie
‘n Skermskoot uit die video.Hulle is skaars hoër as ‘n stoof, maar dosyne voornemende jong sjefs het behoorlik die kombuis laat stoom. Dit was tydens die oudisies vir kykNET se nuwe realiteitsreeks,...
View Article[Resep] Hoender-quesadillas
Hoender quesadillas (Foto: Sjef snoekie laat die potte sing) Quesadillas is ʼn doodmaklike, smullekker gereg wat jy sommer in ʼn kits kan maak. Pak dit in jou piekniekmandjie of knibbel daaraan by die...
View Article[Resep] Varknektjops met gemmerbeskuitjies
Varknektjops met gemmerbeskuitjies (Foto: Een pot, pan, bakplaat) Die oorspronklike resep is Theresa de Vries sʼn. Sy is nie net ʼn koningin van deeg nie, maar beslis ook ʼn behendige hand as dit by...
View Article[Resep] Hoender met muskadelsous
Hoender met muskadelsous. Foto: Lekker en Vinnig Bestanddele: 500 g hoenderfilette, in repies gesny 50 ml Worcestersous 50 ml bruinsuiker 100 ml muskadel- of soetwyn 25 ml kanola- of olyfolie 4 groot...
View Article[Resep] Piesangkoek
Piesangkoek. Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur Lewer 1 ringkoek Bestanddele: Koek 2 ekstragroot eiers 312 ml (1¼ k) strooisuiker 125 ml (½ k) olie 5 ml (1 t) vanieljegeursel 375 ml (1½ k) piesang,...
View ArticleKFC se grootste geheim dalk bekend
Foto: Facebook Die wegneemete-reus KFC het onlangs ontken dat ʼn resep vir dié gewilde gebraaide hoender, wat deur ʼn joernalis van die Chicago Tribune ontdek is in ʼn ou familieboek, die ware Jakob is....
View Article[Resep] Jogurt-ysies
Lente is in die lug en daarom deel ons ʼn heerlike en verfrissende resep, perfek vir die nuwe seisoen. Jogurt-ysies. Foto: Lekker en Vinnig Lewer 6 porsies Bestanddele: 6 x 100 g-bakkies jogurt, enige...
View Article[Resep] Gebakte Marokkaanse hoender
Gebakte Marokkaanse hoender. Foto: Lekker en Vinnig Merguez is ‘n sterk-gekruide Marokkaanse lamswors, met paprika, rissievlokkies en komyn gegeur. Gebruik enige gekruide lamswors; andersins kan bloot...
View Article[Resep] Boereworssosaties
Boereworssosaties. Foto: Beste uit Vrouekeur. Steek die vuur solank aan – die naweek is hier! Hierdie resep is ʼn moet vir die naweek se lente-feesviering. Lewer 6 porsies Bestanddele: Sosaties 12...
View Article[WEN] Buitebioskoop: Wen R1 000 met jou piekniekmandjie
Foto: Pixabay.com Dis amper weer tyd vir Maroela Media se jaarlikse buitebioskoop. Ons is so opgewonde, ons het reeds aan idees vir piekniekmandjies begin dink. Almal hier by Maroela Media se...
View Article[Resep] Venessa se Geroosterde Groente
Foto: Verskaf Venessa Schoeman, redakteur van Finesse-tydskrif, deel een van haar gunstelingresepte wat sy gereeld in een van haar Argilla-bakke opdis. Klik op die skakel onderaan die resep om een van...
View Article[Resep] Omeletkoek
Omeletkoek. Foto: Jou beste lewe Opsies vir koolhidraatvrye middagetes wat gepas is vir onthaal is nogal skaars, maar hierdie koek is indrukwekkend en maklik. Lewer 6 porsies Bestanddele: 4 rooi...
View Article[Resep] Hemelse Bloubessieskommel
Hemelse Bloubessieskommel. Foto: Proe Pretville ʼn Gesonde melkskommel vir die warm dae wat op pad is. Hierdie resep is spesiaal vir diegene wat bietjie na hul figuur wil kyk… Lewer 4 glase Bestanddele:...
View Article[Resep] Maalvleis-roly-poly
Maalvleis-roly-poly. Foto: Kook saam Kaaps Wat ʼn heerlike Kaapse resep van Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker! Dié twee het verlede maand by Maroela Media kom kuier oor hul kookboek Kook saam Kaaps....
View Article[Resep] Ystervarkies
Ystervarkies. Foto: Lekker en Vinnig Ystervarkies laat mens nooit in die steek nie en is ʼn perfekte peuselhappie vir die komende naweek. Lewer 16 ystervarkies Bestanddele: Koek 4 eiers 5 ml...
View Article[Resep] Fillohappies met botterskorsie en geblikte sardientjies
Fillohappies met botterskorsie en geblikte sardientjies. Foto: Lekker en Vinnig Lewer 16 fillohappies Bestanddele: 150 g botterskorsie, in 1 cm-blokkies gesny en gaargemaak 40 g songedroogde tamaties,...
View Article