Quantcast
Channel: Kos | Maroela Media
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Pikante gevulde soetrissies

Pikante gevulde soetrissies. Foto: Kook saam Kaaps Die perfekte bykos vir enige maaltyd wat jy hierdie winter voorsit. Maak: 8 porsies Bestanddele: 3 uie, gekap 100 ml olyfolie 4 knoffelhuisies, gekap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Beskuit in die mikrogolfoond

Beïndruk jou gaste met dié tuisgemaakte beskuit, sonder moeite. Beskuit in die mikrogolfoond. Foto: Lekker & vinnig reeks 5: Beskuit (Uit: Eet saam, GKSA) Maak 2 – 2,5 kg Bestanddele: 500 g (500...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Boereworskebabs

Foto: Kook saam Kaaps Benader tradisionele boerewors vanuit ‘n heel ander hoek met hierdie kebabs. Lewer 8 porsies Bestanddele: 8 sosatiestokkies 500 g klaargemaakte brooddeeg 500 g dun boerewors 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Roombroodbolletjies

Foto: Kook saam Kaaps Bedien warm saam met botter of selfs nóg kaas! Maak: 8 porsies Bestanddele: 1 kg klaargemaakte brooddeeg 1 pakkie Potato Bake (ʼn geur van jou keuse) 375 ml melk 250 ml room 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Appel-en-bloubessie-krummelpoeding

Appel-en-bloubessie-krummeltert. Foto: Gunsteling poedings Hierdie heerlike poeding is die perfekte trooskos om die hele gesin warm te maak hierdie winter. Lewer 6 porsies Bestanddele: 6 Granny...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Skotse eiers

Skotse eiers. Foto: Lekker & vinnig: Kosblikkos Hierdie resep bied ʼn geurige alternatief vir die tradisionele (en dalk nou al vervelige) gekookte eier. (Uit: Vrouekeur 3 deur Marlo Carstens) Lewer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Balsamiese-en-oreganum-gemarineerde lamstjops met knoffel-witboontjie...

Balsamiese-en-oreganum-gemarineerde lamstjops met knoffel-witboontjie puree. Foto: Gunsteling braairesepte Steek ʼn vuurtjie aan om hierdie heerlike tjops te braai en word sommer lekker warm tydens dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Graanvlokkiepoeding

Foto: Beste uit Vrouekeur no. 3 ‘n Poeding wat ‘n warm gevoel in jou binneste waarborg! Lewer 8 porsies Bestanddele: Dik vla 1 l (4 k) volroommelk knypie sout 125 ml (½ k) vlapoeier 125 ml (½ k) suiker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong bakkers kan slag wys in ‘Kokkedoortjie’

Kokkedoortjie (Foto: kyknet.dstv.com) Kinders tussen nege en 13 met ʼn slag vir bak en brou het nou die geleentheid om in te skryf vir kykNET se jongste werklikheidsreeks, Kokkedoortjie. Die gewilde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Corli se troukoek span die kroon

Corli Botha (Foto: kyknet.dstv.com) Die spanning is eindelik verby! Die kranige entrepreneurbakker Corli Botha, vrou van die oud-rugbyspeler Gary Botha, is Donderdagaand op kykNET se werklikheidsreeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Tobie Cronjé se glutenvrye koek

Glutenvrye koek. Foto: Sterkos: Kook saam met die sterre “Hierdie resep is vir my ʼn wenner omdat ek nie gewoonlik koek kan eet nie. Ek is allergies vir gluten en suiwel. Ek kan my sonder enige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Sagte botter in ʼn japtrap

Skermskoot uit die video Het jy vergeet om die botter uit die yskas te haal en nou sukkel jy om dit sag te kry? As jy botter vir ʼn resep benodig wat ongeveer kamertemperatuur moet wees, maar jy vergeet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep]  Salm-en-komkommervorm

Salm-en-komkommervorm. Foto: Lekker en Gesond – Goeie vet Jou gaste sal baie beïndruk wees as jy hierdie vormpies voorsit … Lewer 6 porsies Bestanddele: 5 ml hoenderaftrekselpoeier 125 ml kookwater 15...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Malvapoeding

Malvapoeding. Foto: Lekker en Vinnig – Tradisionele Kos Lewer 6 porsies Bestanddele: Beslag 15 ml botter 100 g suiker 1 eier 30 ml appelkooskonfyt 140 g koekmeel 2 ml sout 5 ml bakpoeier 125 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Skaapskenkelpot

Skaapskenkelpot. Foto: Lekker en Vinnig – Potjiekos Lewer 6 porsies Bestanddele: 30 ml olyfolie 1,5-2 kg skaapskenkels, in skywe gesny 1 groot rooi soetrissie, in repies gesny 15-18 heel pekeluie 15-18...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Piesangdriehoekies

Foto: Koningskos vir kinders Jou baba is reg vir vingerkos wanneer hy al iets in sy vuis, of tussen sy vingers kan vashou en as hy al koubewegings maak. Die meeste babas van tussen 8 en 9 maande sal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Karamel en grondboontjie-yskastert

Karamel en grondboontjie-yskastert. Foto: Lekker en Vinnig Lewer 12 porsies Bestanddele: Kors 200 g (1 pak) Tennisbeskuitjies, fyngemaak 50 g ( ½ pakkie) kasjoeneute, fyngekap 100 g botter, gesmelt...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Lemoenmarmelade

Lemoenmarmelade. Foto: Bottel en gebruik Dit is belangrik dat marmelade nie te soet moet wees nie, maar eerder die kenmerkende smaak moet hê van die vrug waarvan dit gekook is. Lewer ±2 kg Bestanddele:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Goue aartappels

Foto: Koskas Kos Dit lyk mos heerlik! Lewer 4-6 porsies Bestanddele: 10 middelslagaartappels, geskil en in dun skyfies gesny 450 g ricottakaas, gekrummel 15 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper 45 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Immergewilde skons

Immergewilde skons. Foto: Lekker en Vinnig Lewer 12 Skons Bestanddele: 500 g (4k) bruismeel 250 ml (1k) room 187 ml sprite of sprite zero 30 ml (2e) strooisuiker knypie sout melk vir bo-oor Metode:...

View Article
Browsing all 2085 articles
Browse latest View live